FINANSIËLE WISKUNDE VRAAG 4 4.1 Koketso belê R5 600…
FINANSIËLE WISKUNDE VRAAG 4 4.1 Koketso belê R5 600 in ‘n spaarrekening teen ‘n rente van 3,8% per jaar wat jaarlik saamgestel word. 4.1.1 Hoeveel geld het Koketso na 3 jaar in die spaarrekening? (3) 4.1.2 Koketso deponeer aan die einde van die derdejaar ‘n verdere R2 100 in die rekening. Bepaal die totale bedrag geld in die rekening aan die einde van die vyfde jaar. Neem aan dat die rentekoers dieselfde bly en dat Koketso geen onttrekkings gemaak het nie. (4) 4.2 Die bevolking in ‘n plattelandse Suid-Afrikaanse dorp was aan die einde van 2020, 54 500. As die bevolking die afgelope 3 jaar gemiddled met 3,9% toegeneem het, bepaal hoeveel mense teen die einde van 2017 in die stad gewoon het. (4) TOTAAL [11]
Read Details