4.2 Look at the map grid and give the grid reference or st…
4.2 Look at the map grid and give the grid reference or state what is in the grid reference according to the following. (4) To see the image, click on the blue button below. The image will open in a new tab. DO NOT close this test. Navigate carefully between the tabs. 4.2.1 Century City [Ans1] 4.2.2 Museum [Ans2] 4.2.3 C5 [Ans3] 4.2.4 B6 [Ans4]
Read Details4.1 Study the Grid below then decipher the codes: (4)…
4.1 Study the Grid below then decipher the codes: (4) A B C D E 1 K A W Q B 2 L N R C F 3 H O S Y U 4 I E X Z E 5 M P V T D 4.1.1 A1, B4, D3 [Ans1] 4.1.2 A3, A4, A1, E4 [Ans2] 4.1.3 E2; C2; B4; B1; E5 [Ans3] 4.1.4 Give the grid references for TREE [Ans4]
Read DetailsVRAAG 2 40 Punte 2.1.1 Noem TWEE soorte onvolmaakte ma…
VRAAG 2 40 Punte 2.1.1 Noem TWEE soorte onvolmaakte markte. (2) 2.1.2 Verduidelik wat aangaan agter die vraagkurwe. (2) [4] 2.2 Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg: REGS KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE GRAFIEK OOP TE MAAK IN ‘N NUWE TAB: 2.2.1 Gee die definisie van vraag. (2) 2.2.2 Lys VIER faktore wat moontlik veroorsaak het dat vraag skuif. (4) 2.2.3 Voor die verandering in vraag, wat sou die surplus gewees het teen ‘n prys van R13? Toon ALLE berekeninge. (2) 2.2.4 Wat kan produsente doen as daar ‘n surplus in die mark is? (2) [10] 2.3 Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg: REGS KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE GRAFIEK OOP TE MAAK IN ‘N NUWE TAB: 2.3.1 Verduidelik wat weerspieël word deur punt A in die grafiek. (2) 2.3.2 Verduidelik wat weerspieël word deur punt D in die grafiek. (2) 2.3.3 Bespreek TWEE interne faktore wat produktiwiteit beïnvloed. (4) 2.3.4 Hoe bepaal ons toewysingsdoeltreffendheid? (2) [10] 2.4 Bespreek die faktore wat waarde bepaal. (8) 2.5 Bespreek die gevolge van markmislukking volledig. (8) [40]
Read Details