1.2 Gee die korrekte wetenskaplike naam vir die volgende v…
1.2 Gee die korrekte wetenskaplike naam vir die volgende verduidelikings: 1.2.1 Die proses waar ‘n atoom van een element verander na ‘n ander. (1) 1.2.2 Die afstand wat lig beweeg in een jaar (1) 1.2.3 Voorwerpe, net soos planete, wat om die son wentel (1) 1.2.4 Planete met ‘n metaal kern, rotsagtige mantel en dun buitekors. (1) 1.2.5 Areas op die Son waar dit effe koeler is as die res van die Son se oppervlak (1)
Read DetailsLees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die…
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vrae beantwoord 1. Die antwoorde wat u op die vraestel verskaf moet u eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. Geen punte sal toegeken word vir gekopieerde werk nie. 2. Lees al die vrae aandagtig deur. 3. Beantwoord AL die vrae IN die “quiz”. Moenie enige antwoorde oop los nie, en moenie jou antwoorde op papier skryf nie. 4. Maak gebruik van die puntetoekenning as ʼn riglyn vir hoeveel inligting in u antwoorde gegee moet word. 5. Daar mag ‘n “file upload” vereis word. U benodig ʼn leë vel papier, ‘n liniaal, ‘n pen en ‘n skandeerder, skandeerder-App of selfoon kamera. 6. Teken slegs diagramme, tabelle en grafieke met die hand op ‘n aparte bladsy, wanneer dit so gevra word. 7. Alle diagramme, tabelle en grafieke moet in potlood geteken word, met byskrifte in blou of swart pen. 8. Die diagramme in hierdie vraestel is nie noodwendig volgens skaal nie. 9. U mag ‘n sakrekenaar gebruik indien nodig.
Read Details