GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

4.1 Wie het die bogenoemde artikel gepubliseer? (1)

4.1 Wie het die bogenoemde artikel gepubliseer? (1)

Read Details

DOEN JOU BEPLANNING HIER

DOEN JOU BEPLANNING HIER

Read Details

1.9 Is dit ’n feit of mening dat Joao ’n rustige persoonli…

1.9 Is dit ’n feit of mening dat Joao ’n rustige persoonlikheid het? Motiveer jou antwoord. (2)

Read Details

1.11.1 Is die volgende stelling WAAR of ONWAAR?  Die diere…

1.11.1 Is die volgende stelling WAAR of ONWAAR?  Die dieretuin het nie toegestem om hom te laat weggaan nie. (1)

Read Details

AFDELING B:  OPSOMMING / TEKSVERWERKING   VRAAG 3  …

AFDELING B:  OPSOMMING / TEKSVERWERKING   VRAAG 3   Lees die artikel (Teks C) noukeurig deur en beantwoord dan die vrae wat volg.   TEKS C   Som die wenke vir goeie teateretiket in SEWE sinne op.   Onthou:   Gebruik jou eie sinne.   Geen telegramstyl word geduld nie, skryf dus sewe volsinne.   Dui die getal woorde aan die einde van die opsomming aan.   Jou opsomming mag nie langer as 70 woorde wees nie.   Dui die KORREKTE getal woorde aan die einde van die opsomming aan.  

Read Details

1.5 Verduidelik waarom dit gepas is dat Joao sy verjaardag…

1.5 Verduidelik waarom dit gepas is dat Joao sy verjaardag saam met Jane vier.        (2)

Read Details

AFDELING A:  BEGRIP VRAAG 1 Lees die artikel (Teks A…

AFDELING A:  BEGRIP VRAAG 1 Lees die artikel (Teks A) noukeurig deur en beantwoord dan die vrae wat volg. TEKS A Klik op die knoppie om die bladsy in ‘n nuwe venster oop te maak.

Read Details

INSTRUKSIES 1. In hierdie vraestel is daar VIER afdeli…

INSTRUKSIES 1. In hierdie vraestel is daar VIER afdelings:   AFDELING A:  Begrip AFDELING B:  Visuele Geletterdheid AFDELING C:  Opsomming AFDELING D:  Taalvaardigheid 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Lees asseblief die instruksies by ELKE vraag noukeurig deur en voer die opdragte presies daarvolgens uit.  Let veral op die puntetoekenning by elkeen van die vrae as riglyn vir die antwoord se lengte. 4. Plagiaat sal nie geduld word nie.  Gebruik aanhalingstekens indien jy nie jou eie woorde gebruik nie. 5. Goeie taalversorging sal in jou guns tel. 6. Gebruik die volgende spesiale karakters soos dit benodig word. Jy kan dit hier kopieër en plaas in die betrokke plek.  ê     ï      î     ü     é     â     ä     à     ë     è     ì      ô     ö     ò     û 

Read Details

1.13 Skryf ’n uitdrukking van sewe woorde uit paragraaf 12…

1.13 Skryf ’n uitdrukking van sewe woorde uit paragraaf 12 neer wat daarop dui dat Roots & Shoots al lank bestaan. (1)

Read Details

4.4 Die afkorting vir televisie is TV (par.4). Waarvoor st…

4.4 Die afkorting vir televisie is TV (par.4). Waarvoor staan die volgende afkortings?   4.4.1 www. (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 43,432 43,433 43,434 43,435 43,436 … 69,767 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top