GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

VRAAG 1 (WAARDEVERMINDERING 40 PUNTE)   Jan van Wyk be…

VRAAG 1 (WAARDEVERMINDERING 40 PUNTE)   Jan van Wyk besit ‘n afleweringsonderneming, Speedy Afleweraars.  Tans besit hy een afleweringsvoertuig, ‘n KIA K2700 Workhorse, wat hy op 1 Desember 2019 teen R180 000 aangekoop het.  Volgens die waardeverminderingsbeleid van die onderneming word waardevermindering op voertuie teen ‘n koers van 20% op die kosprys afgeskryf.  Jan was nalatig en het vergeet om die vaste bateregister vir hierdie voertuig op datum te hou.  Hy benodig jou hulp.   Neem kennis:  Die huidige finansiële jaar van die onderneming eindig 28 Februarie 2021.   OPDRAG:   1.1 Voltooi die vaste bateregister vir Jan se KIA K2700 Workhorse afleweringsvoertuig op die gegewe antwoordblad deur:   1.1.1 Die ontbrekende inligting A – D te verskaf. (5) 1.1.2 Die tabel met die rekord van waardevermindering te voltooi deur die waardevermindering, opgehoopte waardevermindering en drawaarde vir die twee jaar geëindig 28 Februarie 2021 te bereken.          (11) 1.2 Jan besit ook besigheidstoerusting (‘n selfoon en ‘n skootrekenaar).  Bestudeer die inligting en beantwoord die vrae wat volg.   Neem kennis: Die huidige finansiële jaar van die onderneming eindig 28 Februarie 2021.     Uittreksel uit die VOORAANSUIWERINGSPROEFBALANS op 28 Februarie 2021:   DEBIET KREDIET Balansstaatrekeninge-afdeling     Toerusting R10 500   Opgehoopte waardevermindering op toerusting (1 Maart 2020)   R2 000     Die volgende transaksies en jaar-eind aansuiwerings is nog NIE geboekstaaf NIE: Koop nog ‘n skootrekenaar op 1 September 2020 aan teen ‘n koste van R 6 000. Waardevermindering moet afgeskryf word op toerusting teen ‘n koers van 15% op die verminderde saldo-metode.  

Read Details

1.2.1 Bereken die totale waardevermindering op die toerust…

1.2.1 Bereken die totale waardevermindering op die toerusting op 28 Februarie 2021.  Toon alle berekeninge. (9) 1.2.2 Teken die totale waardevermindering op toerusting vir die jaar (soos bereken by 1.2.1) aan in die Algemene Joernaal op 28 Februarie 2021.                             (4) 1.3 Jan se pa, Janneman besit ‘n plaas.  Hy het R7 000 se waardevermindering op sy Bantam bakkie afgeskryf vir die huidige finansiële jaar.  Hy verstaan egter nie hoe hierdie transaksie sy Bates, Eienaarsbelang en Laste sal beïnvloed nie.  Hy vra jou om hom te help deur die effek op die rekenkundige vergelyking aan te toon.  Verskaf ook ‘n rede vir die effek.   Toon ‘n toename met ‘n +, ‘n afname met ‘n – en geen verandering met ‘n 0.                                           Volg die voorbeeld soos verskaf op die antwoordblad.     (6) 1.4 Op watter tipe vaste bate word daar GEEN waardevermindering afgeskryf nie?  Geen ‘n rede vir jou antwoord. (3) 1.5 Die Verminderde saldo-metode word as ‘n meer realistiese metode beskou as die Kosprys-metode.  Verduidelik hierdie stelling. (2)

Read Details

In each pay period, the payroll information for each employe…

In each pay period, the payroll information for each employee is recorded on his or her employee earnings record.

Read Details

Individual payroll checks are usually written on a(n)

Individual payroll checks are usually written on a(n)

Read Details

VRAAG 2 (AANSUIWERINGS IN DIE ALGEMENE JOERNAAL 30 PUNTE; 18…

VRAAG 2 (AANSUIWERINGS IN DIE ALGEMENE JOERNAAL 30 PUNTE; 18 MINUTE)   Die volgende inligting verskyn in die boeke van CD Handelaars.   GEVRA: Gebruik slegs die inligting wat van toepassing is om die Algemene Joernaal te voltooi. Dui aan watter rekening gedebiteer en watter rekening gekrediteer moet word in die Algemene Joernaal van CD-Handelaars vir die jaar geëindig 28 Februarie 2021.   Neem kennis: Joernaalomskrywings moet verskaf word.         (30)   CD Handelaars Uittreksel uit die vooraansuiweringsproefbalans op 28 Februarie 2021   DEBIET KREDIET Balansstaatrekeninge-afdeling     Voertuie 120 000   Toerusting 85 000   Opgehoogte waardevermindering op voertuie   44 000 Opgehoopte waardevermindering op toerusting   35 000 Vaste Deposito: ABSA Bank 50 000   Handelsvoorraad 58 550   Lening van AB Bank   100 000 Nominale rekeninge-afdeling     Verkope   417 400 Koste van verkope 310 600   Debiteure-afslag 3 250   Versekering 3 400   Oninbare skuld 310   Rente on vaste deposito   840 Bankkoste 405   Fooi Inkomste   24 320 Verbruiksgoedere 2 780   Korting toegestaan 520   Rente op oortrokke rekening 1 350   Salarisse en lone 44 000   Rente op lening 5 000   Huurinkomste   12 600 Skryfbehoeftes 1 350   Water en elektrisiteit 1 650   Telefoon 2 850   Advertensies 3 300       Aansuiwerings:   2.1 Rente op die vaste deposito van R120 sal eers op 14 Maart 2021 ontvang word.   2.2 Die huur vir Maart en April 2021 is reeds ontvang omdat die huurder oorsee is.   2.3 ‘n Debiteur, P. Brand is insolvent. Hy skuld die onderneming R400. Sy boedel het 60 sent in die rand betaal. Die onderneming het hierdie bedrag korrek aangeteken. Die res van sy skuld moet as oninbaar afgeskryf word.   2.4 Water en elektrisiteit ter waarde van R1 350 is verkeerdelik as verbruiksgoedere aangeteken.   2.5 Versekering sluit ‘n jaarlikse premie van R1 800 in wat ​​op 1 Julie 2020 betaal is.   2.6 Die besigheid het ‘n jaarlikse kontrak met die plaaslike koerant, Top Nuus, vir die plasing van een advertensie per maand.  Die koerant het twaalf advertensies gedurende die huidige finansiële jaar gepubliseer, maar die onderneming het slegs vir elf advertensies betaal.  Maak die nodige aansuiwering ten opsigte van advertensies.  

Read Details

Substance D is a homoatomic molecule. Is it an element or a…

Substance D is a homoatomic molecule. Is it an element or a compound?

Read Details

Substance D is a heteroatomic molecule. Is it an element or…

Substance D is a heteroatomic molecule. Is it an element or a compound?

Read Details

An unknown can be physically separated into its component pa…

An unknown can be physically separated into its component parts. Is it a mixture or a pure substance?

Read Details

Classify vegetable stew as one of the following: an element,…

Classify vegetable stew as one of the following: an element, a compound, a homogeneous mixture or a heterogeneous mixture.

Read Details

Classify cooking oil as one of the following: an element, a…

Classify cooking oil as one of the following: an element, a compound, a homogeneous mixture or a heterogeneous mixture.

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 43,446 43,447 43,448 43,449 43,450 … 67,050 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top