INSTRUKSIES 1. Lees hierdie instruksies noukeurig…
INSTRUKSIES 1. Lees hierdie instruksies noukeurig deur voordat jy hierdie vrae begin beantwoord. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE vrae: VRAAG 1: Lang Opstel (30 punte) VRAAG 2: My Children! My Africa! (20 punte) 3. Beantwoord AL die vrae vir ‘n totaal van 50 punte. 4. Alle antwoorde moet handgeskrewe wees. Laai dan elke afdeling op in die Oplaai Quiz nadat die toets voltooi is. 5. Begin elke afdeling op ‘n nuwe folio. 6. Volg die instruksies van elke afdeling noukeurig. 7. Nommer elke vraag soos aangedui in die vraestel.
Read Details