Well done you managed to help Ted make Audrey’s dream a real…
Well done you managed to help Ted make Audrey’s dream a reality. The seed is finally planted and as time passes, the land begins to recover; new trees sprout and the animals return. Click on the button below to open an image where Ted shows Audrey the seed he got. This image will open in a new internet tab. DO NOT close your examination tab. Carefully click between the different tabs to access the different information needed:
Read DetailsINSTRUKSIES 1. Lees al die instruksies aandagtig deur…
INSTRUKSIES 1. Lees al die instruksies aandagtig deur voordat jy antwoord. Antwoord in volsinne, waar dit vereis word. 2. Goeie taalgebruik en korrekte spelling word aanbeveel. 3. Beantwoord al die vrae. 4. Gaan al jou antwoorde na voordat jy die vraestel indien. 5. Sterkte. 6. Indien jy enige probleme tydens die eksamen ervaar, maak asseblief gebruik van die “EXAM CONNECT” knoppie. Indien jy steeds probleme ervaar, stuur gerus ‘n epos aan support@teneoschool.co.za GEDURENDE DIE EKSAMEN om ‘n nommer te ontvang. Navrae sonder ‘n unieke nommer of eposse wat na verloop van die eksamen gestuur word, word as ongeldig beskou.
Read DetailsVRAAG 2 ‘n Emmer hang aan twee toue naamlik P en Q. Die…
VRAAG 2 ‘n Emmer hang aan twee toue naamlik P en Q. Die spanning in tou P is 130 N teen ‘n hoek van 30 ° tot die vertikaal. Tou Q is 45 ° tot die vertikaal. Die emmer is in rus. Regterklik op die onderstaande blou blokkie, om die Diagram vir Vraag 2 in ‘n aparte blad oop te maak. 2.1 Definieer die term resultante vektor. (2) 2.2 Teken ‘n volledige, benoemde vryliggaamdiagram met al die kragte wat op die emmer inwerk. (3) 2.3 Bereken die grootte van die gewig van die emmer. (5) 2.4 Bereken die massa van die emmer. (3) [13]
Read Details