VRAAG 5: Scenario Jou pa het begin met ‘n besigheid wat…
VRAAG 5: Scenario Jou pa het begin met ‘n besigheid wat motorparte verkoop. Die besigheid het geweldig gegroei, en hy het onlangs in ‘n groot werkswinkel ingetrek. Hy benodig vyf rekenaars om die verkope in die besigheid te beheer. Jy verduidelik aan hom dat hy die rekenaars in ‘n netwerk moet koppel, sodat die rekenaars meer doeltreffend kan werk, maar hy het ‘n paar vrae hieroor.
Read Details