GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

1.8 Haal ‘n woord uit die paragraaf 5 aan wat bewys dat Cr…

1.8 Haal ‘n woord uit die paragraaf 5 aan wat bewys dat Crystal geskok is. (1)

Read Details

1.2 Watse sleutel het Bianca in sy tas weggesteek? (1)

1.2 Watse sleutel het Bianca in sy tas weggesteek? (1)

Read Details

1.4 Waarvan het almal vir Kevin verdink? (1)

1.4 Waarvan het almal vir Kevin verdink? (1)

Read Details

AFDELING A:  ROMAN TEKS A:  VIS EN TJIPS UITTREKSEL Vraa…

AFDELING A:  ROMAN TEKS A:  VIS EN TJIPS UITTREKSEL Vraag 1    Lees die volgende teks en beantwoord die vrae wat daarop volg. Vrae word gebaseer op die uittreksel en die boek as geheel. 1.     ’n Mens kan duidelik sien hoe sy die sleutel in jou rugsak wegsteek. Ek dink sy wou jou terugkry. Omdat jy haar afgejak het. Sy wou dit laat lyk of jy die skuldige is. My pa het haar dadelik afgedank. En haar ouers gebel.” 2.     Hy snork. “Wat maak dit saak? Die feit is, julle het my almal verdink. Jou pa. Oom Jules. Jy ook.” 3.    Ek wens ek kon daarmee stry. “Jammer.” Dis al wat ek kan sê. 4.      Kevin sê niks. Met ’n sug draai ek om. Maar dan huiwer ek, met my hand op die deurknop. Ek draai terug na Kevin. “Dit was nie jy nie, nè?” vra ek. Hy frons. “Wat bedoel jy?” ’n Spiertjie spring in sy wang. En skielik weet ek my vermoede is reg … 5.     “Jy’t vir die polisie gejok!” sê ek verstom. “Jy was nooit daai aand by die akwarium nie. Dit was Rico! Julle twee lyk amper presies dieselfde. Jy wou jou broer probeer beskerm.” 6.  Kevin byt op sy tande. “Sagter,” sis hy. 7.   “So, jou ma weet ook nie daarvan nie!” fluister ek geskok. 8.         Hy blaas sy asem stadig uit. “Jy verstaan nie,” sê hy. Sy stem klink moeg. “Rico was al ’n paar keer in die moeilikheid. As die polisie uitgevind het dit was hy, kon hulle hom hierdie keer weggestuur het. My ma kan nie dít ook nog hanteer nie.” 9.        Ek kan my ore nie glo nie. “En toe jok jy en sê dit was jy op die video?” Kevin knik.   Nota: Kevin Pieterse en Zolani Memani is dieselfde karakter. (243 woorde)

Read Details

1.9 Watter leun het Kevin vir die Polisie vertel? (2)

1.9 Watter leun het Kevin vir die Polisie vertel? (2)

Read Details

1.3 Hoe het Kevin vir Bianca “afgejak”? Verduidelik wat di…

1.3 Hoe het Kevin vir Bianca “afgejak”? Verduidelik wat die woord beteken. (2)

Read Details

A feature of Venus which distinguishes it from the other pla…

A feature of Venus which distinguishes it from the other planets, with the exclusion of Earth, is

Read Details

The planets or moons that have many scars from collisions wi…

The planets or moons that have many scars from collisions with asteroids which are visible today

Read Details

There is a muscle deep in the neck region with the following…

There is a muscle deep in the neck region with the following origin and insertion: Origin: inferior aspect of occipital bone, anterior to the foramen magnum Insertion: anterior tubercles on the transverse processes of C3-C6 What motions would bilateral contraction of this muscle cause?   capital flexion cervical flexion The muscle crosses the AO joint and the cervical joints anteriorly in a vertical orientation.

Read Details

What is another name for the scapular plane?   oblique coron…

What is another name for the scapular plane?   oblique coronal plane

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 43,510 43,511 43,512 43,513 43,514 … 63,955 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top