GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

  QUESTION 1   Fais correspondre les 5 images avec l…

  QUESTION 1   Fais correspondre les 5 images avec les mots ou phrases correctes du tableau ci-dessous.  Attention, il y a un mot supplémentaire qui n’est pas nécessaire.   Match the 5 pictures with the correct words or phrases from the table below. Be careful there is one extra word that is not needed.   Example:   Answer:   le bus         les billets d’avion la rue le bus le feu rouge une voiture rouge la gare   CLICK ON THE BUTTON BELOW IF YOU NEED TO SEE THE IMAGES IN A LARGER FORMAT.  

Read Details

BIBLIOGRAFIE 1. Resep – Verwerk uit Reënboogreeks Gra…

BIBLIOGRAFIE 1. Resep – Verwerk uit Reënboogreeks Graad 5

Read Details

1.6. Watter EEN van die volgende afkortings beskryf ‘n net…

1.6. Watter EEN van die volgende afkortings beskryf ‘n netwerk wat geskep is tussen jou eie slimfoon en jou skootrekenaar?  (1)

Read Details

5.3 Beskryf vir jou pa wat ‘n ‘netwerk skakelaar’ (network…

5.3 Beskryf vir jou pa wat ‘n ‘netwerk skakelaar’ (network switch) is, asook wat dit doen.  (2)

Read Details

1.4. Watter EEN van die volgende is NIE ‘n voorbeeld van ‘…

1.4. Watter EEN van die volgende is NIE ‘n voorbeeld van ‘n webblaaier nie?  (1)

Read Details

  A     (1)   B     (1)   C     (1…

  A     (1)   B     (1)   C     (1)   D     (1)   E   (1)

Read Details

EKSTRA SPASIE – GEBRUIK SLEGS INDIEN NODIG.

EKSTRA SPASIE – GEBRUIK SLEGS INDIEN NODIG.

Read Details

VRAAG 2: Sê of elk van die volgende stellings WAAR of ON…

VRAAG 2: Sê of elk van die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. As die stelling ONWAAR is, skryf dan die woord ‘Onwaar’ neer en OOK die woord (e) wat die onderstreepte woord (e) moet vervang om die stelling WAAR te maak. (Let daarop dat geen punte toegeken sal word as ‘Onwaar’ gegee word sonder ‘n voorgestelde vervanging nie.) Voorbeeld 1: ‘N Drukker is ‘n voorbeeld van ‘n afvoertoestel. Antwoord: Waar Voorbeeld 2: ‘N Drukker is ‘n voorbeeld van sagteware. Antwoord: Onwaar – hardeware 2.1. ’n Portaalwebblad is ‘n webblad wat kort, gereeld opgedateerde inskrywings in chronologiese volgorde bevat, soms selfs daagliks. (1) 2.2. Hoe groter die bandwydte, hoe vinniger die Internet konneksie.  (1) 2.3. “Tabs” verhoed dat die gebruiker meer webblaaie oopmaak sonder om die bestaande webblad waarop hy is, toe te maak. (1) 2.4. Whatsapp is ‘n voorbeeld van IKT.  (1) 2.5. BCc beteken dat die e-pos adresse aan wie die epos gestuur is, deur almal wat die epos ontvang, gesien kan word. (1)

Read Details

VRAAG 3: 3.1 Noem 2 vereistes – behalwe hardeware en sa…

VRAAG 3: 3.1 Noem 2 vereistes – behalwe hardeware en sagteware – om koppeling met die internet moontlik te maak. (2) 3.2 Watter tipe sagteware het jy nodig om webblaaie te besigtig? (1) 3.3 Kyk na die volgende webwerf www.lan.gov.uk —  Wat beteken die .gov.uk gedeelte van die web adres?  (2)

Read Details

1.8. Watter EEN van die volgende stellings rakende netwerk…

1.8. Watter EEN van die volgende stellings rakende netwerke is onwaar?  (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 43,527 43,528 43,529 43,530 43,531 … 66,833 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top