GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

  AFDELING C     VRAAG 5 Die volgende foto wys die…

  AFDELING C     VRAAG 5 Die volgende foto wys die resultaat wat verkry was nadat lakmoespapier gebruik was om die pH te bepaal van 2 verskillende stowwe A en B.  Regs klik op die knoppie hieronder om die foto van die resultaat te bestudeer in ‘n nuwe “tab” om die volgende vrae te beantwoord:       

Read Details

1.7 Waar kom die krokodil heel moontlik vandaan? (1)

1.7 Waar kom die krokodil heel moontlik vandaan? (1)

Read Details

5.1 Identifiseer watter een van die volgende pH groepe pas…

5.1 Identifiseer watter een van die volgende pH groepe pas by die letters A en B  in die boonste skets. Suur: [1] Basis: [2] (2)

Read Details

3.1.2 Wat is die reaktant(e) in hierdie reaksie?    …

3.1.2 Wat is die reaktant(e) in hierdie reaksie?     [3.1.2] (1)

Read Details

5.4 Wat dink jy sal gebeur wanneer ‘n suur en ‘n basis men…

5.4 Wat dink jy sal gebeur wanneer ‘n suur en ‘n basis meng? (1)  

Read Details

2.2 ‘n Voorbeeld van ‘n neutrale stof is kookolie. (1)

2.2 ‘n Voorbeeld van ‘n neutrale stof is kookolie. (1)

Read Details

VRAAG 2 Dui aan of die volgende stellings Waar of Vals is…

VRAAG 2 Dui aan of die volgende stellings Waar of Vals is deur die korrekte opsie te kies.   2.1 ‘n Swak suur het ‘n lae pH waarde. (1)

Read Details

  Regs klik op die knoppie hieronder om die periodieke tab…

  Regs klik op die knoppie hieronder om die periodieke tabel van elemente in ‘n nuwe “tab” te sien en beantwoord die vraag wat volg: (1)  4.7 In watter periode is fosfor op die periodieke tabel?    

Read Details

5.2 Wat sal die pH wees van ‘n stof wat die swakste basis…

5.2 Wat sal die pH wees van ‘n stof wat die swakste basis is? (1)

Read Details

6.4 Voltooi die volgende reaksie vergelyking deur die name…

6.4 Voltooi die volgende reaksie vergelyking deur die name van die produkte te gee in die oop spasie voorsien. Soutsuuur + magnesiumoksied→[1] + [2] (2)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 43,580 43,581 43,582 43,583 43,584 … 57,408 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top