INSTRUKSIES: 1. Hierdie eksamen bestaan uit DRIE afdelings…
INSTRUKSIES: 1. Hierdie eksamen bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: Leesbegrip (30) AFDELING B: Opsomming (10) AFDELING C: Taalstrukture en -konvensies (30) 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Die antwoorde wat jy verskaf in hierdie vraestel moet jou eie persoonlike werk wees, en mag van geen ander bron gekopieer word nie. 4. Skenk veral baie aandag aan spelling en sinskonstruksie. 5. Lees alle vrae noukeurig deur voordat jy dit beantwoord en beantwoord in vol sinne, tensy anders vereis. 6. Die blou blokkies kan in ander TABS oopgemaak word om die tekste te besigtig. 7. Spesiale karakters om te gebruik: ô ê ï ë é
Read Details