GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

How much s character does the sigma bond between the carbon…

How much s character does the sigma bond between the carbon and oxygen atoms in this substance have?

Read Details

Which of the compounds contains the most polar bond?  

Which of the compounds contains the most polar bond?  

Read Details

Which of the following is the strongest Brønsted acid?  

Which of the following is the strongest Brønsted acid?  

Read Details

(15 pts total – 3 pts each)  For each reversible Brønsted-Lo…

(15 pts total – 3 pts each)  For each reversible Brønsted-Lowry acid-base reaction shown below, select the best description of the equilibrium as “favoring reactants”, “favoring products”, or “both sides favored equally”.   (a)                    [arrow1]     (b)            [arrow2]     (c)                     [arrow3]     (d)               [arrow4]     (e)                          [arrow5]    

Read Details

INSTRUKSIES 1 Die antwoorde wat jy op hierdie assesser…

INSTRUKSIES 1 Die antwoorde wat jy op hierdie assessering gee, moet jou eie, oorspronklike werk wees. 2 Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. 3 Alle werk moet op jou eie skryfpapier in jou eie handskrif gedoen word. 4 Daar is drie (3) vrae in hierdie assessering. Jy moet al die vrae voltooi. 5 Nommer jou vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 6 Diagramme word nie noodwendig volgens skaal geteken nie. 7 Toon ALLE berekeninge, diagramme en grafieke wat gebruik word om jou antwoorde te bepaal, duidelik. Volpunte sal nie noodwendig slegs vir korrekte antwoorde toegeken word nie. 8 Waar van toepassing, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy anders vermeld. 9 ‘n Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders vermeld. 10 Dit is in jou eie belang om netjies en leesbaar te skryf. 11 Dien EEN pdf in, benoem jou pdf soos volg:           WISK_GR10_VOORLETTER_VAN_T04_SBA007 12 Bewaar afskrifte van jou werk nadat dit ingedien is.  

Read Details

VRAAG 2 2.1 ‘n Leerder het ‘n projek oor klimaatsv…

VRAAG 2 2.1 ‘n Leerder het ‘n projek oor klimaatsverandering gedoen. Om 14:00 elke dag het sy die temperatuur in grade Celsius vir ‘n sekere dorp aangeteken. Die inligting is in die frekwensietabel hieronder gegee.   Temperatuur (in oC) Frekwensie 20

Read Details

STATISTIEK VRAAG 1   Sê of die volgend…

STATISTIEK VRAAG 1   Sê of die volgende stellings waar of onwaar is en indien vals, gee ‘n rede vir jou antwoord. 1.1 Die mediaan is die maatstaf van sentrale neiging wat waarskynlik deur ‘n uitskieter geraak sal word. (2) 1.2 Elke datastel moet ‘n modus hê. (2) 1.3 Gegroepeerde data het ‘n geskatte gemiddeld. (2) 1.4 Die tweede kwartiel is die mediaan van ‘n geordende datastel. (2) 1.5 Die 50ste persentiel is gelykstaande aan Q1. (2) TOTAAL [10]  

Read Details

METING VRAAG 3   Maak gebruik van die volgende form…

METING VRAAG 3   Maak gebruik van die volgende formules om Vraag 3 te voltooi:  

Read Details

NB!! BELANGRIKE ASSESSERINGS INLIGTING 1. NADAT DIE TYD VIR…

NB!! BELANGRIKE ASSESSERINGS INLIGTING 1. NADAT DIE TYD VIR HIERDIE ASSESSERING VERSTREKE IS, KLIK OP DIE “SUBMIT” KNOPPIE. DIT SAL DIE ASSESSERING SLUIT. 2. KLIK DAARNA OP “NEXT”. DIE KNOPPIE SAL ONDER AAN DIE REGTERKANT VAN DIE BLADSY WEES. 3. HIERDEUR SAL DIE ASSESSERING “MATH GR 10A SBA007 OPLAAI GELEENTHEID” GEOPEN WORD. DIT SAL SLEGS VIR 30 MINUTE OOP WEES, SODAT JY JOU ANTWOORDSTEL KAN OPLAAI.

Read Details

Scan all your answers into one pdf file.  Name your file: MA…

Scan all your answers into one pdf file.  Name your file: MATH GR10E InitialSurname T02 SBA007 Test

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 43,713 43,714 43,715 43,716 43,717 … 69,520 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top