RAM word dikwels ‘geheue’ genoem. Waarom het ‘n rekenaar sto… RAM word dikwels ‘geheue’ genoem. Waarom het ‘n rekenaar stoorplek nodig as dit reeds geheue het? Read Details
Regskliek, en maak die program in ‘n nuwe oortjie oop. Volto… Regskliek, en maak die program in ‘n nuwe oortjie oop. Voltooi die naspeurtabel vir die volgende invoerdata: 5 , 7 4 , 3 2 , 6 i i Read Details
Gee TWEE algemene voorbeelde van nutsprogramme. Gee TWEE algemene voorbeelde van nutsprogramme. Read Details
Hierdie toestelle is oor 21 jaar gebou, maar alle rekenaarst… Hierdie toestelle is oor 21 jaar gebou, maar alle rekenaarstelsels volg steeds dieselfde IPOS-model. Verduidelik hierdie model. Read Details
Die bedryfstelsel wat op toestel 4 geïnstalleer is, is [w1]. Die bedryfstelsel wat op toestel 4 geïnstalleer is, is [w1]. Read Details
Watter van die volgende stellings oor e-kommunikasie is onwa… Watter van die volgende stellings oor e-kommunikasie is onwaar? Read Details
Toestel 3 word beskou as beter stoorplek as toestel 2, alhoe… Toestel 3 word beskou as beter stoorplek as toestel 2, alhoewel dit minder data kan stoor. Verduidelik waarom hierdie stelling waar is deur te verwys na die verskillende stoortegnologieë wat hierdie twee toestelle gebruik. Read Details
Our privacy on the Internet has been in the news a lot recen… Our privacy on the Internet has been in the news a lot recently. Do you agree with your search data being collected on the Internet? Explain. Read Details
Gee twee riglyne oor hoe jy jou rekenaar kan gebruik, sodat… Gee twee riglyne oor hoe jy jou rekenaar kan gebruik, sodat jy nie beserings of ongemak het nie. Read Details