VRAAG 1 Die volgende vrae word as moontlike antwoorde ge…
VRAAG 1 Die volgende vrae word as moontlike antwoorde gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer neer. Byvoorbeeld, as die korrekte antwoord vir 1.1 A is, skryf u antwoord as 1.1 A. 1.1 Wat is die GGD van 360, 900 en 2250? A 9000 B 925 C 8750 D 950 (1) 1.2 Gee hierdie tabel ‘n voorbeeld van getalle in direkte verhouding, indirekte verhouding, beide of nie een van die bogenoemde nie? 2 4 6 8 48 24 12 8 6 1 A Direkte verhouding B Indirekte verhouding C Beide A en B D Nie een van die bogenoemde nie. (1) 1.3 24 liter water word binne 20 sekondes gepomp. Hoeveel water word binne 3 minute gepomp? A 206 L B 216 L C 200 L D 226 L (1) 1.4 Watter EEN van die volgende getalle is irrasioneel? A 3, 777777777777777777… B
Read DetailsWANNEER DIE TYD VAN DIE HIERDIE EKSAMEN KLAAR IS SAL DIT SLU…
WANNEER DIE TYD VAN DIE HIERDIE EKSAMEN KLAAR IS SAL DIT SLUIT. ‘N QUIZ WAT WISK SBA07a OPLAAI GENOEM WORD, SAL NA DIE EKSAMENVRAESTEL VIR SLEGS 30 MINUTE OOP WEES OM JOU ANTWOORDBLAD AS ‘N PDF OP TE LAAI. NADAT JY HIERDIE EKSAMENVRAESTEL VOLTOOI HET DRUK “SUBMIT”EN DAN “NEXT”.
Read Details