GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

1.1. Tien veelvuldige keusevrae word hieronder gegee. Kies…

1.1. Tien veelvuldige keusevrae word hieronder gegee. Kies die korrekte antwoord vir elkeen. 1.1.1 Watter stelling oor biodiversiteit is ONWAAR?A. Tot op hede is elke lewende organisme ten volle geklassifiseer. B. Suid-Afrika het ‘n baie hoë biodiversiteit.C. Dit skep balans wat ekosisteme en mense bevoordeel.D. Hoë biodiversiteit is noodsaaklik vir menslike oorlewing. (2)

Read Details

3.1.3 Definieer ‘n brandpunt. (2)

3.1.3 Definieer ‘n brandpunt. (2)

Read Details

2.2.4 Verduidelik, met behulp van bewyse uit die fossiel,…

2.2.4 Verduidelik, met behulp van bewyse uit die fossiel, waarom wetenskaplikes tot die gevolgtrekking gekom het dat hierdie prehistoriese voël ‘n oorgangsfossiel is. (3)     [6]

Read Details

1.1.9 Limf word aangedryf deur die limfvate in die arm deu…

1.1.9 Limf word aangedryf deur die limfvate in die arm deur …A. die aksie van die limfknope.B. liggaamsbewegings.C. peristalse van die limfvate.D. geen van die bogenoemde nie. (2)

Read Details

1.3 Dui aan of elkeen van die beskrywings in Kolom I van…

1.3 Dui aan of elkeen van die beskrywings in Kolom I van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A en B, of GEEN van die items in Kolom II nie. Kies die korrekte opsie uit die afsaklys.     Kolom I Kolom II 1.3.1 Vate met kleppe. A Limfvate B Onderste/Inferior vena cava 1.3.2 ‘n Siekte wat veroorsaak word wanneer bloeddruk 145/95 mm Hg is. A Hipotensie B Hipertensie 1.3.3 Sedimentêre rots. A Deur modder, sand en klei gevorm wat deur riviere in lae neergelê is. B Waar fossiele gevind kan word. 1.3.4 Fossielrekord A ‘n Lys van al die fossiele van verskillende ouderdomme wat reeds deur wetenskaplikes ontdek is. B Die studie van plant- en dierefossiele. 1.3.5 Fisiografiese faktore. A Rigting van die helling. B Gradiënt.                 (2×5) 1.3.1 [1]   1.3.2 [2]   1.3.3 [3]   1.3.4 [4]   1.3.5 [5]  

Read Details

  TOTAAL AFDELING  A: 50

  TOTAAL AFDELING  A: 50

Read Details

2.1.4 Watter massa-uitwissing het die minste verwoestende…

2.1.4 Watter massa-uitwissing het die minste verwoestende uitwerking op die aantal gesinne gehad? (1)

Read Details

  TOTAAL AFDELING  A: 50

  TOTAAL AFDELING  A: 50

Read Details

2.1.1 Verskaf ‘n opskrif vir die grafiek. (2)

2.1.1 Verskaf ‘n opskrif vir die grafiek. (2)

Read Details

2.1. Die grafiek hieronder verteenwoordig ‘n vereenvoudigd…

2.1. Die grafiek hieronder verteenwoordig ‘n vereenvoudigde geologiese tydskaal.  Die stippellyne is nie deel van die uitsterwingskoers nie, maar word as byskriflyne gebruik om die naam van die uitsterwing aan te dui.  Gebruik die grafiek om die vrae te beantwoord wat volg.   KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE DIAGRAM OOP TE MAAK IN ‘N NUWE BLAD:  

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 43,774 43,775 43,776 43,777 43,778 … 70,305 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top