VRAAG 4: Kyk na die onderstaande meetkundige patroon en…
VRAAG 4: Kyk na die onderstaande meetkundige patroon en voltooi die tabel: 4.1 Vul die onbrekende letters in deur na die tabel te kyk, vervang die letters A en B met die korrekte antwoord: Moet asseblief NIE die tabel oorteken nie. Skryf slegs A en B se antwoorde. Getal heksagone 1 2 3 5 A Aantal sye 6 12 18 B 48 (2)
Read DetailsVRAAG 7: Lees die volgende en beantwoord die vraag. Too…
VRAAG 7: Lees die volgende en beantwoord die vraag. Toon ALLE bewerkings EN skryf ‘n getalsin. 7. Zazi het 65 bottels versamel vir herwinning. Haar vriendin het 22 keer meer bottels as Zazi versamel. Hoeveel meer bottels het haar vriendin versamel? (4)
Read Details