GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

Vraag 3: (Wetenskapmannetjies – Antjie Krog) 1. J…

Vraag 3: (Wetenskapmannetjies – Antjie Krog) 1. Julle sit onder swart teleskope 2. en kyk na die son 3. tot julle besef dat julle nooit daar sal kom. 4. Pateties bepaal julle dan ligjare 5. en vertel dat die son as’t ware 6. inkrimp en eendag gaan verdwyn.     7. Ons sit maar hoog op die windpomp 8. en kyk hoe die son sy kop stamp 9. teen die rant 10. hoe hy bloei 11. hoe die vaal lug gloei 12. hoe die bome tot silhoeëtte verskroei.     13. Daarom liewe menere teken ek klawertjies 14. tussen my huiswerk, kry ek 26%     15. want ek luister eerder na 16. die verdwaalde korhaan 17. tussen die bossies by die tennisbaan 18. en kwadreer liewer my vreugdes 19. en vind dan die logaritme van my hartseer 20. want syfers bring ‘n eensaamheid 21. wat geen mens kan keer.   Uit: Dogter van Jefta, 1970  

Read Details

5.6 Gee die  VERKLEINWOORD  van die woord tussen hakies.  …

5.6 Gee die  VERKLEINWOORD  van die woord tussen hakies.   Vandag is dit nie speletjies om (skool) te hou nie. (1)

Read Details

5.13 Gee  EEN  WOORD  vir die woord tussen hakies. Dit is…

5.13 Gee  EEN  WOORD  vir die woord tussen hakies. Dit is die ouers se plig om (elke dag) gesag oor hulle kinder suit te oefen. (1)

Read Details

2.4 Waarom is ʼn ander lettertipe vir die sinnetjie “Leer s…

2.4 Waarom is ʼn ander lettertipe vir die sinnetjie “Leer sonder grense” gebruik? (1)

Read Details

1.10 Hoe word selluliet a) veroorsaak en b) verminder? (…

1.10 Hoe word selluliet a) veroorsaak en b) verminder? (2)

Read Details

1.15 Kies die korrekte antwoord. Skryf die nommer en antwo…

1.15 Kies die korrekte antwoord. Skryf die nommer en antwoord neer.                                    “Dit is een van die redes hoekom boere sukkel om kop bo water te hou.” “Kop bo water hou.” word LETTERLIK/FIGUURLIK gebruik. (1) 1.15.2  Motiveer jou antwoord in VRAAG 1.15.1. (1)

Read Details

1.19 Skryf die getal 300 in woorde uit. (1)

1.19 Skryf die getal 300 in woorde uit. (1)

Read Details

Afdeling A.  Teks 2. Lees die advertensie deeglik deur en be…

Afdeling A.  Teks 2. Lees die advertensie deeglik deur en beantwoord die vrae.

Read Details

3.11 TWEE sintuie is belangrik in die gedig. Noem die twee…

3.11 TWEE sintuie is belangrik in die gedig. Noem die twee. (2)

Read Details

3.2 Watter woord in strofe een beteken die selfde as “word…

3.2 Watter woord in strofe een beteken die selfde as “word kleiner” (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 43,835 43,836 43,837 43,838 43,839 … 64,076 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top