GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

4.7 Skryf die volgende sin in die direkte rede            …

4.7 Skryf die volgende sin in die direkte rede                          Kleinboet sê dat hy vir Strepe geleer het hoe om te fluit. (2)

Read Details

EKSTRA OPLAAI VRAAG INDIEN NODIG

EKSTRA OPLAAI VRAAG INDIEN NODIG

Read Details

5.19 Skryf in die volgende sinne die  KORREKTE Afrikaanse…

5.19 Skryf in die volgende sinne die  KORREKTE Afrikaanse woorde neer vir die Engelse woorde. 5.19.1  Die man kan nie baie mooi sien nie, daarom gebruik hy ʼn  [a].     (binocular).   5.19.2  Die seun sien iets en wys daarna met sy [b].     5.19.3  Die meise gebruik ʼn  [c]  in haar glasie koeldrank. (3)

Read Details

2.6 Die stemming van hierdie gedig is insprirerend. Stem j…

2.6 Die stemming van hierdie gedig is insprirerend. Stem jy saam? Verduidelik jou antwoord. (1)

Read Details

AFDELING  C TAALWERK VRAAG  4 Bestudeer die STROKIE…

AFDELING  C TAALWERK VRAAG  4 Bestudeer die STROKIE  deeglik en beantwoord die vrae. Die vrae wat volg, is op die strokies hieronder gebaseer.  

Read Details

1.14 Verwys na die teks. Noem slegs EEN produk wat na die…

1.14 Verwys na die teks. Noem slegs EEN produk wat na die selle in die liggaam vervoer moet word. (1)

Read Details

5.2 Herskryf die volgende sin in die  INDIREKTE  REDE. Die…

5.2 Herskryf die volgende sin in die  INDIREKTE  REDE. Die onderwyseres vra:  “Wat gaan jou verskoning wees?” (2)

Read Details

5.17 Voltooi die volgende sin deur die korrekte woorde in…

5.17 Voltooi die volgende sin deur die korrekte woorde in die oop spasies te skryf. Die seun is (5.17.1) _____  , daarom het hy aan die slaap geraak op die meisie se (5.17.2)______.  (2)

Read Details

3.8 Hoe weet ons dat die spreker nie goed in Wetenskap was…

3.8 Hoe weet ons dat die spreker nie goed in Wetenskap was nie. Verwys na ‘n versreël in die gedig. (1)

Read Details

  AFDELING B:  OPSOMMING VRAAG 3 INSTRUKSIES •      Skr…

  AFDELING B:  OPSOMMING VRAAG 3 INSTRUKSIES •      Skryf SEWE wenke oor wat jy moet doen om beter te slaap. •      Skryf jou sinne puntgewys neer. •      Jou opsomming mag nie meer as 70 woorde wees nie. •      Skryf die getal woorde aan die einde van die opsomming. •      Jy sal gepenaliseer word as jy meer as 70 woorde skryf.         GOEIE  NAGRUS   Om ‘n volle nag se slaap in te kry is belangrik vir goeie gesondheid.  Hier is wenke wat jy dadelik kan gebruik om jou slaap te verbeter.   1.  Vermy kafeïen in die namiddag want dit affekteer jou liggaam vir tot 8 uur. Drink dus Kafeïenvrye drankies soos tee na die middagete. Vermy enige drankies wat kafeïene bevat soos gaskoeldrank en warm sjokolade.   2.  Jou liggaam het tyd nodig om te ontspan na oefening. Moet dus nie oefen net voor jy wil gaan slaap nie.   3.  Vermy enige vloeistof voor jy gaan slaap. Gee jou liggaam ten minste ‘n uur om van die oortollige vloeistof ontslae te raak anders gaan jy in die middel van die nag wakker word.   4.  Hou by ‘n vaste slaappatroon sodat jy jou liggaam in ‘n roetine kan kry. Hou by dieselfde tye van wanneer jy gaan slaap en opstaan, selfs oor naweke en vakansies.   5.  Vind jou beste slaapposisie. Op jou rug word aanbeveel. Sit ‘n kussing onder jou bene omdat dit drukking op die lae rug verminder.    6.  Hou jou kamer donker. Skakel die ligte af, maak die gordyne toe, bedek selfs die elektroniese verligting soos ‘n TV, radio of alarm wat jy gebruik om jou wakker te maak.   7.  Eet slaap-vriendelike peuselhappies soos kalkoen, jogurt, roomys, of grondboontjies.  Dit help jou liggaam om serotonien te produseer wat die ligaam laat ontspan, maar eet ‘n uur voor jy gaan slaap.   (236 woorde) (Verwerk uit verskeie Internet artikels/wenke vir beter slaap/Stylvol, slaap vir beter gesondheid.)   AFDELING B TOTAAL :  10 

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 43,836 43,837 43,838 43,839 43,840 … 64,076 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top