Kolom A Kolom B 1.2.1 Armoede A Afhanklikheid…
Kolom A Kolom B 1.2.1 Armoede A Afhanklikheid van die primêre sektor. 1.2.2 Ontwikkelende land B Uitgedruk deur lae lewenstandaarde. 1.2.3 Ekonomiese ontwikkeling C Meet die oppervlakte bo die lyn van gelykheid. 1.2.4 Gini-koëffisiënt D Toename in die lewenstandaard. 1.2.5 Markstelsel E Beloon suksesvolle entrepreneurs. 1.2.6 Tegnologie F Meet die graad van ongelykheid. G Bevat nuwe maniere om goedere te produseer. H Wanneer jy nie ryk is nie. (6)
Read DetailsOnthou asseblief om jou antwoorde vir Afdeling B en Afdeling…
Onthou asseblief om jou antwoorde vir Afdeling B en Afdeling C te CamScan na ‘n enkele pdf dokument. Jy sal submit moet klik in hierdie quiz en dan sal die SBA006 Oplaai Quiz vanself oopmaak. (Sodra daardie quiz oop is het jy 10 minute om op te laai)
Read DetailsVRAAG 3 MARKTE Inleiding (2) Lyf …
VRAAG 3 MARKTE Inleiding (2) Lyf Verduidelik die verskil tussen volmaakte markte en onvolmaakte markte. (26) Verduidelik ook hoe prysvorming werk in elke mark deur grafieke te gebruik. (10) Slot (2) [40] OF VRAAG 4 EKONOMIESE GROEI Inleiding (2) Lyf Bespreek die internasionale herverdelingsmetodes asook die regstellende herverdelingsmetodes wat gebruik word om inkoste te herverdeel. (26) Bespreek die metodes om die ekonomie te laat groei. (10) Slot (2) [40]
Read Details