GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie.  Alle antw…

Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie.  Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier.  Die antwoorde word as een PDF dokument opgelaai aan die einde van die vraestel.

Read Details

 INSTRUKSIES:   1. Geen kopiëring van enige bronne….

 INSTRUKSIES:   1. Geen kopiëring van enige bronne.   2. Voltooi al 9 vrae se antwoorde van  hierdie toets op jou eie skryfpapier. Wanneer al jou antwoorde klaar is, sal jy dit skandeer en as een pdf dokument oplaai.   3. Benoem jou antwoord dokument (.pdf)  soos volg: WISK GR.5 (JOU NAAM EN VAN) SBA TOETS 006   4. Nommer al jou handgeskrewe antwoorde en skryf netjies en leesbaar.   5. Wanneer jy figure teken, teken met ‘n potlood en gebruik ‘n liniaal.   6. GEEN sakrekenaars mag gebruik word nie.   7. Hou jou tyd dop! Sterkte!  

Read Details

VRAAG 2   Voltooi die volgende sinne, deur slegs die k…

VRAAG 2   Voltooi die volgende sinne, deur slegs die korrekte antwoord in te vul. MOET NIE die hele sin oor skryf nie. (VRAAG 2.1-2.4)   2.1. ‘n_____________ is ‘n deel waar die kante bymekaar kom. [1] 2.2. __________ beteken twee lyne is ewe ver uitmekaar. [1] 2.3. ‘n ___________vlak is nie geboë nie, maar reguit. [1] 2.4. ‘n _______________ lyn staan regop. [1]

Read Details

VRAAG 1 Skryf slegs die korrekte letter vir elke vraag (…

VRAAG 1 Skryf slegs die korrekte letter vir elke vraag (1.1- 1.6). VOORBEELD:  1.1) A 1.1. Voorbeelde van 2D voorwerpe:   A Heksagoon, parallelogram, oktagoon, kubus   B Sirkel, Reghoek, Heksagoon, parallelogram, oktagoon    C Sirkel, Reghoek, Heksagoon, heptagoon, driehoekige piramide   D Reghoek, Heksagoon, heptagon, driehoekige piramide, vierkantige piramide [1]       1.2 Teenoorgestelde sye is parallel, al die sye is gelyk en die hoeke is almal regte hoeke:   A Vlieër   B Trapesium   C Ruit   D Vierkant  [1]       1.3. Poligone word benoem deur te kyk na die aantal?   A Sye   B Kante   C Hoekpunte   D Hoeke [1]       1.4. Waar of vals: ‘n Kant is waar 2 vlakke ontmoet.   A Waar    B Vals [1]       1.5. Waar of Vals: Ons gebruik lyne om voorwerpe te maak, die lyne is 2 dimensioneel.   A Waar   B Vals [1]       1.6. Waar of Vals: Loodregte lyne kruis om ‘n regte hoek te maak.    A Waar    B Vals [1]

Read Details

VRAAG 3   Voltooi die tabel deur slegs die vraagnommer…

VRAAG 3   Voltooi die tabel deur slegs die vraagnommer en die regte antwoord te skryf. (Moet nie die tabel oor teken nie)   VOORWERP NAAM VLAK KANT HOEK   3.1 6 12 8   Driehoekige Prisma 3.2 3.3 3.4 Heksagonale Prisma 8 3.5 12   3.6 3.7 8 3.8   Vierhoekige Piramide 5 3.9 3.10  [10]

Read Details

Kliek op die knoppie om al die prentjies wat in die vraestel…

Kliek op die knoppie om al die prentjies wat in die vraestel gebruik word te sien

Read Details

VRAAG 6   6.1 Teken ‘n reghoekige prisma. Een punt s…

VRAAG 6   6.1 Teken ‘n reghoekige prisma. Een punt sal toegeken word vir elk van die sye wat jy geteken het. (Teken met ‘n liniaal en potlood) [6]

Read Details

EKSTRA OPLAAI GELEENTHEID (INDIEN NODIG):   Skandeer a…

EKSTRA OPLAAI GELEENTHEID (INDIEN NODIG):   Skandeer al jou antwoorde in op een PDF dokument  Benoem jou dokument: WISK GR.5 (JOU NAAM EN VAN) SBA TOETS 006  

Read Details

VRAAG 2   Voltooi die volgende sinne, deur slegs die k…

VRAAG 2   Voltooi die volgende sinne, deur slegs die korrekte antwoord in te vul. MOET NIE die hele sin oor skryf nie. (VRAAG 2.1-2.4)   2.1. ‘n_____________ is ‘n deel waar die kante bymekaar kom. [1] 2.2. __________ beteken twee lyne is ewe ver uitmekaar. [1] 2.3. ‘n ___________vlak is nie geboë nie, maar reguit. [1] 2.4. ‘n _______________ lyn staan regop. [1]

Read Details

Identify this circulatory assist device: This device contain…

Identify this circulatory assist device: This device contains an axial flow pump that is advanced through the Ao valve and moves blood from the LV in the Aorta.

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 43,858 43,859 43,860 43,861 43,862 … 67,038 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top