VRAAG 4 4.1 Kyk na die prent van ‘n vierkant en reghoe…
VRAAG 4 4.1 Kyk na die prent van ‘n vierkant en reghoek. Verduidelik wat die simbool in elke hoek van die vierkant en reghoek beteken. Skryf neer wat dit beteken vir die vierkant en dan wat dit beteken vir die reghoek. [2] 4.2 Kyk na die prent van ‘n vierkant en reghoek. Verduidelik wat die simbool op elke sy van die vierkant en reghoek beteken.Skryf neer wat dit beteken vir die vierkant en dan wat dit beteken vir die reghoek. [2] 4.3 Kyk na die prent van ‘n vierkant en reghoek . Verduidelik wat die simbool “>” op elke sy van die vierkant en reghoek beteken.Skryf neer wat dit beteken vir die vierkant en dan wat dit beteken vir die reghoek. [2]
Read Details