GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

TOTAAL:  20

TOTAAL:  20

Read Details

  VRAAG 3   3. In jou eie woorde, beskryf die ener…

  VRAAG 3   3. In jou eie woorde, beskryf die energie herleiding(transformasie) wat plaasvind in ‘n digitale horlosie wat met batterye werk (soos in die foto in die blouknoppie).  Onthou om die inset en uitset energie in jou antwoord in te sluit.    Kliek op die blou knoppie om die prent/foto te sien. Die prent/foto sal oopmaak in ‘n nuwe tab langs jou toets. (4)

Read Details

  VRAAG 8   8. ‘n Land se infrastruktuur verwys na…

  VRAAG 8   8. ‘n Land se infrastruktuur verwys na al die toerusting en fasiliteite wat nodig is om ‘n diens te lewer of wat ‘n funksie aan die publiek verskaf (soos elektrisiteits produksie en elektrisiteits voorsiening). Maak ‘n lys van 3 (drie) dinge (deel van ‘n land se infrastruktuur) wat bydra tot die koste van elektrisiteit. (3)

Read Details

  VRAAG 2: VOLTOOI DIE ONTBREKENDE SPASIES     Lee…

  VRAAG 2: VOLTOOI DIE ONTBREKENDE SPASIES     Lees die instruksies in elke vraag en tik dan die korrekte antwoord(e) in die verskafte leë spasies.       2.1 ‘n Stof of material wat gestoorde energie bevat word [Ans1] genoem. (1)       2.2 Identifiseer die stroombaan komponente wat deur die simbole A, B en C voorgestel word in die prente(blouknoppie).  Tik die regte naam van elke komponent in die ontbrekende spasie onder elke komponent.    Kliek op die blou knoppie om die prent/foto te sien. Die prent/foto sal oopmaak in ‘n nuwe tab langs jou toets.     Komponent A  Komponent B  Komponent C  [Ans2] [Ans3] [Ans4]  (3)

Read Details

  VRAAG 4   4. Skakelaars word gebruik om die vloe…

  VRAAG 4   4. Skakelaars word gebruik om die vloei van elektrisiteit in ‘n stroombaan te beheer.  Beskryf, in jou eie woorde, hoe ‘n skakelaar werk. (2)

Read Details

  VRAAG 3   3. In jou eie woorde, beskryf die ener…

  VRAAG 3   3. In jou eie woorde, beskryf die energie herleiding(transformasie) wat plaasvind in ‘n digitale horlosie wat met batterye werk (soos in die foto in die blouknoppie).  Onthou om die inset en uitset energie in jou antwoord in te sluit.    Kliek op die blou knoppie om die prent/foto te sien. Die prent/foto sal oopmaak in ‘n nuwe tab langs jou toets. (4)

Read Details

  VRAAG 5   5. Fossielbrandstowwe word gebruik om…

  VRAAG 5   5. Fossielbrandstowwe word gebruik om energie te produseer. Gee een voorbeeld van ‘n negatiewe impak wat dit op die omgewing het. (1)  

Read Details

1.1 ‘n Stroombaan wat slegs een pad het vir elektrisiteit…

1.1 ‘n Stroombaan wat slegs een pad het vir elektrisiteit om deur te vloei: (1)

Read Details

1.2 Die doel van die plastiese of rubber omhulsel om elekt…

1.2 Die doel van die plastiese of rubber omhulsel om elektriese kabels is: (1)

Read Details

  VRAAG 2: VOLTOOI DIE ONTBREKENDE SPASIES     Lee…

  VRAAG 2: VOLTOOI DIE ONTBREKENDE SPASIES     Lees die instruksies in elke vraag en tik dan die korrekte antwoord(e) in die verskafte leë spasies.       2.1 ‘n Stof of material wat gestoorde energie bevat word [Ans1] genoem. (1)       2.2 Identifiseer die stroombaan komponente wat deur die simbole A, B en C voorgestel word in die prente(blouknoppie).  Tik die regte naam van elke komponent in die ontbrekende spasie onder elke komponent.    Kliek op die blou knoppie om die prent/foto te sien. Die prent/foto sal oopmaak in ‘n nuwe tab langs jou toets.     Komponent A  Komponent B  Komponent C  [Ans2] [Ans3] [Ans4]  (3)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 43,920 43,921 43,922 43,923 43,924 … 68,638 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top