GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

Vraag 1 Verskeie opsies word gegee as moontlike antwoord…

Vraag 1 Verskeie opsies word gegee as moontlike antwoorde op die volgende vrae.  Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die alfabetletter (A – D) teenoor die vraagnommer neer.  Byvoorbeeld, indien die korrekte antwoord vir 1.9 H is, skryf slegs die letter neer 1.9 H 1.1 Die naam van elke Platoniese vaste liggaam is verkry deur die aantal …               A    Vlakke             B    Rande             C    Hoekpunte             D    Al die bogenoemde   (1) 1.2 Die som van die binnehoeke van ‘n Heksagoon is gelyk aan:               A    120°             B    720°             C    540°             D    1080°   (1) 1.3 Identifiseer die figuur van die volgende net.   Regs klik op die knoppie om die diagram op ‘n nuwe bladsy oop te maak             A    Tetraëder             B    Oktaëder             C    Ikosaëder             D    Dodekaëder   (1) 1.4 ‘n Ikosaëder het:               A   12 Vlakke, 30 Rande and 20 Hoeke             B    8 Vlakke, 12 Rande and 6 Hoeke             C   20 Vlakke, 30 Rande and 12 Hoeke             D   Geen van die bogenoemde   (1) 1.5 Enige binnehoek van ‘n  reëlmatige veelhoek word gemeet as…               A   

Read Details

VRAAG 6 6.1 Gegee:  D is die middelpunt van die sirkel…

VRAAG 6 6.1 Gegee:  D is die middelpunt van die sirkel en die driehoeke is reghoekig by A en C. Bewys dat 

Read Details

VRAAG 8 ʼn Waterpyp word uit beton gegiet. Die binne-rad…

VRAAG 8 ʼn Waterpyp word uit beton gegiet. Die binne-radius van die pyp is 15 sentimeter en die buite-radius is 18 sentimeter. Die hoogte van die pyp is 120 sentimeter.   Regs klik op die knoppie om die diagram op ‘n nuwe bladsy oop te maak     8.1 Bepaal die totale buite-oppervlakte in     indien die pyp oop is aan beide kante. (4) 8.2 Bepaal die volume beton in   wat nodig is om ʼn 120 sentimeter lange pyp te maak. (4) 8.3 Die diagram hieronder toon ʼn gelykbenige driehoek ABC met BC = 5 cm en ‘n loodregte hoogte BF = 4 cm. Vierkant ACDE het ʼn sirkel daarbinne wat aan al vier kante van die vierkant raak. Bereken die geskakeerde oppervlakte in die diagram, korrek tot twee desimale plekke, indien die hoogte van die driehoek h = 4 cm is.   Regs klik op die knoppie om die diagram op ‘n nuwe bladsy oop te maak   (5) TOTAAL [13]

Read Details

INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae….

INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. 2. Antwoord al die vrae. 3. Rond af tot die naaste twee desimale plekke, tensy anders vermeld. 4. ‘n Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld. 5. Toon alle bewerkings. Indien jy slegs antwoorde neerskryf, sal jy nie noodwendig volpunte kry nie. 6. Alle werk moet op jou eie foliopapier en in jou handskrif gedoen word. 7. Nommer jou antwoorde korrek soos op die vraestel. 8. Bewyse van oneerlikheid mag lei tot nul vir die toets. 9. Skandeer al jou antwoorde in EEN PDF dokument. Benoem jou dokument as volg: NaamVan WISK GR9Aklas K04 SBA007b  

Read Details

QUESTION 3  3.   Let’s look at the front view of the…

QUESTION 3  3.   Let’s look at the front view of the house again. Right click to open the diagram in a new tab     3.1 Calculate the perimeter of the front view of the house. (3)   3.2 The door’s length is a third of the length of the house’s wall. Calculate the length of the door. (2)   3.3 Calculate the area of the front view. The height of the roof is 4cm. Do not include the area of the door. Give your answer in . (9)     TOTAL:  [14]       Please rule off before you start with the next question.    

Read Details

QUESTION 1  1.1   Match column B with column A. Writ…

QUESTION 1  1.1   Match column B with column A. Write the correct letter from column B next to the question number from column A. COLUMN A COLUMN B 1.1.1 Two lines on the same plane that are a constant distance apart. A Perpendicular lines 1.1.2 When a vertical line meets a horizontal line at right angle, the lines are called: B Straight Line 1.1.3 A straight line with a definite starting-point and an endpoint. C Line segment D Parallel Lines   (3) 1.2 The following figures represent the front view and back view of a house. Figure A represents the front view and Figure B represents the back view. Right click to open the diagram in a new tab 1.2.1 Look at figure A and identify the type of triangle the roof is made of. (1) 1.2.2 Study figure B and identify two pairs of parallel lines. (2) 1.2.3 Figure ABCD represents a rectangle. Determine the size of

Read Details

ANNEXURE     Please print the following graph paper…

ANNEXURE     Please print the following graph paper to answer question 2.2.    

Read Details

2.4 People with Anorexia generally view themselves as: (…

2.4 People with Anorexia generally view themselves as: (1)

Read Details

WAARSKYNLIKHEID VRAAG 6   6.1 In ‘n sekere klas van…

WAARSKYNLIKHEID VRAAG 6   6.1 In ‘n sekere klas van 42 seuns: 27 speel hokkie (H) 32 speel sokker (S) 7 speel nie hokkie of sokker nie ‘n Onbekende nommer () speel hokkie en sokker. Die inligting word in die Venn-diagram hieronder weergegee: 6.1.1 Bereken die waarde van (3) 6.1.2 As ‘n seun uit die klas lukraak gekies word, bereken die waarskynlikheid dat hy: 6.1.2.1 nie hokkie of sokker speel nie; (1) 6.1.2.2 speel sokker aleenlik. (1) 6.2 Vir twee gebeurtenisse A en B, is dit gegee word dat P(A) = 0,30; P(B) = 0,65 en P(A of B) = 0,74. 6.2.1 Bereken P(A en B). (2) 6.1.3 Is die twee gebeurtenisse onderling uitsluitend? Gee ‘n rede. (1) 6.3 James het een oggend ‘n opname in sy woongebied gedoen om vas te stel hoeveel passasiers, die bestuurder utgesluit, in ‘n kar ry. Die resultate word in the tabel hieronder aangetoon:     Getal passasiers, bestuurder uitgesluit 0 1 2 3 4 Getal karre 3 8 3 5 2 Bereken the die waarskynlikheid dat daar meer as twee passasiers in ‘n kar is, die bestuurder uitgesluit. (3) 6.4 As jy twee dobbelstene tegelykertyd gooi, is die waarskynlikheid dat ‘n ses op een van die dobbelstene sal verskyn , en die waarskynlikheid dat ‘n ses op beide die dobbelstene sal verskyn, is . Wat is die waarksynlikheid dat ‘n ses NIE op een van die dobbelstene sal verskyn wanneer jy twee dobbelstene gelyktydig gooi nie? (3) 6.5 ‘n Sirkelvormige draaier word in 12 gelyke sektore verdeel. Die sektore word van 1 to 12 genommer. By die draai, het die draaier ‘n gelyke kans om by enige van die nommers 1 to 12 te stop. Die nommer waarop die draaier gestop het na die eerste draai is aangeteken. Die nommer waarop die draaier gestop het na die tweede draai, is ook aangeteken. Bereken the waarskynlikheid dat die som van the twee getalle waar die draaier gestop het groter is as 2. (3) TOTAAL [17]

Read Details

INSTRUKSIES 1 Die antwoorde wat jy op hierdie assesser…

INSTRUKSIES 1 Die antwoorde wat jy op hierdie assessering gee, moet jou eie, oorspronklike werk wees. 2 Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. 3 Alle werk moet op jou eie skryfpapier in jou eie handskrif gedoen word. 4 Daar is ses (6) vrae in hierdie assessering. Jy moet al die vrae voltooi. 5 Nommer jou vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 6 Diagramme word nie noodwendig volgens skaal geteken nie. 7 Toon ALLE berekeninge, diagramme en grafieke wat gebruik word om jou antwoorde te bepaal, duidelik. Volpunte sal nie noodwendig slegs vir korrekte antwoorde toegeken word nie. 8 Waar van toepassing, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy anders vermeld. 9 ‘n Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders vermeld. 10 Dit is in jou eie belang om netjies en leesbaar te skryf. 11 Dien EEN pdf in, benoem jou pdf soos volg:           MATH_GR10A_VOORLETTERS_VAN_T04_SBA_008a 12 Bewaar afskrifte van jou werk nadat dit ingedien is.  

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 43,929 43,930 43,931 43,932 43,933 … 70,280 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top