2.1.3 Gebruik die onderstaande tabel om die aminosuur volg…
2.1.3 Gebruik die onderstaande tabel om die aminosuur volgorde wat deur drietalle 4, 5 en 6 kodeer word te bepaal. Anti-kodons op tRNA Aminosuur CUC Glutamien GUC Histidien GGA Prolein GAC Leusien UGA Treonien CAC Valien (3) 4 – [1] 5 – [2] 6 – [3]
Read Details1.1. Hier volg 5 veelvuldige keuse vrae. Kies die mees ko…
1.1. Hier volg 5 veelvuldige keuse vrae. Kies die mees korrekte anwoord vir elk. 1.1.1 Die volgende is stappe tydens die eerste fase van proteïensintese wat in die nucleus plaasvind: (i) mRNS word gevorm (ii) Een DNS string word as bloudruk (templaat) gebruik (iii) Vrydrywende RNS nukleotiede word gebruik (iv) Twee stringe DNS skei Watter EEN van die volgende kombinasies verteenwoordig die korrekte volgorde van transkripsie tydens proteïensintese? A. (i), (ii), (iii) and (iv) B. (ii), (iv), (i) and (iii) C. (iv), (ii), (iii) and (i) D. (iv), (ii), (i) and (iii) (2)
Read Details2.1.1 Hoeveel van elk van die volgende word vanaf die DNS…
2.1.1 Hoeveel van elk van die volgende word vanaf die DNS templaat hierbo gekodeer?a) Hoeveel stikstofbevattende basisse? [1]b) Hoeveel verskillende tipes t-RNS molekules wat benodig word om die polipeptied vir hierdie stuk DNS te vorm? [2]c) Hoeveel aminosure. [3] (3)
Read Details2.2 Die grafiek hieronder dui die ouderdom aan waartydens…
2.2 Die grafiek hieronder dui die ouderdom aan waartydens puberteit bereik word deur seuns en dogters in ‘n sekere populasie. Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg. REGS KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE DIAGRAM OP ‘N NUWE BLADSY OOP TE MAAK:
Read Details