GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

1.5 Kies die korrekte antwoord:   Reël 26 is ‘n voorbeeld…

1.5 Kies die korrekte antwoord:   Reël 26 is ‘n voorbeeld van (kontras/ alleenplasing/ elisie). (1) 1.6 Die volgende is ‘n voorbeeld van (assonansie/alliterasie) in versreël 25 “En was en was my hande.” (1)

Read Details

AFDELING A: VRAAG 1 Gedig: Eksieperfeksie – Alta Marinco…

AFDELING A: VRAAG 1 Gedig: Eksieperfeksie – Alta Marincowitz Die gedig kan in ‘n ander bladsy oopgemaak word deur op die onderstaande blou knoppie te druk.

Read Details

3.6 Hierdie kortfilm waarsku ons oor die gevare van sosial…

3.6 Hierdie kortfilm waarsku ons oor die gevare van sosiale media afsprake. Wat noem ons so film? (1)   TOTAAL AFDELING C:VRAAG 3 [10]   GROOT TOTAAL: [30]

Read Details

1.2 Die wending of keerpunt in die gedig kom in [vers1] vo…

1.2 Die wending of keerpunt in die gedig kom in [vers1] voor? (1)

Read Details

Hierdie vraag is slegs ingeval daar ‘n fout in jou toets is.

Hierdie vraag is slegs ingeval daar ‘n fout in jou toets is.

Read Details

1.2 Die wending of keerpunt in die gedig kom in [vers1] vo…

1.2 Die wending of keerpunt in die gedig kom in [vers1] voor? (1)

Read Details

3.4 Hoeveel geld sou ‘Juan’ kry vir elke meisie wat hy ont…

3.4 Hoeveel geld sou ‘Juan’ kry vir elke meisie wat hy ontvoer het? [ant1] Hoeveel meisies het Juan ontvoer? [ant2] (2)

Read Details

2.1 Sou jy sê dat dit ‘n feit/mening is dat Meneer Kempen…

2.1 Sou jy sê dat dit ‘n feit/mening is dat Meneer Kempen ‘n goeie onderwyser is, gee ‘n rede vir jou antwoord? (1)

Read Details

2.2 Som die drama se gebeure in twee sinne op. In die eers…

2.2 Som die drama se gebeure in twee sinne op. In die eerste bedryf van die drama sien ons [ant1]. Na die wending plaasvind sien ons [ant2]. (2)

Read Details

1.1 Kies die korrekte antwoord.  Wat noem ons ‘n gedig wat…

1.1 Kies die korrekte antwoord.  Wat noem ons ‘n gedig wat uit vier reëls per strofe bestaan? (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 44,087 44,088 44,089 44,090 44,091 … 67,798 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top