Vraag 1: Kyk na die onderstaande prentjie en beantwoord die…
Vraag 1: Kyk na die onderstaande prentjie en beantwoord die vrae wat daarop volg. Artikel- Kliek op Knoppie om prentjie te besigtig. Bron: https://www.pinterest.com/pin/273312271121592228/ Om vooruit te misluk beteken om doelgerig en doelbewus mislukking te gebruik om sukses te behaal. Om vooruit te misluk, moet ons iets nuuts DOEN of PROBEER – iets wat ons graag wil doen maar te bang is om te doen. Ons moet daardie eerste stap neem al is ons bang om te misluk.
Read Details