INSTRUKSIES VIR GESKIEDENIS EKSAMEN: 1. Hierdie vrae…
INSTRUKSIES VIR GESKIEDENIS EKSAMEN: 1. Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A en AFDELING B gebaseer op die voorgeskrewe inhoudsraamwerk soos vervat in die CAPS-dokument. AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE VRAAG 1: KOLONIALE UITBREIDING NA 1750: BRITTANJE AAN DIE KAAP. VRAAG 2: DIE SUID-AFRIKAANSE OORLOG. AFDELING B: OPSTELVRAAG VRAAG 3: DIE FRANSE REVOLUSIE. VRAAG 4: KOLONIALE UITBREIDING NA 1750: DIE ZOELOE-KONINKRYK EN DIE KOLONIE IN NATAL. Jy moet 1 Bron-gebaseerde Vraag beantwoord en 2 Opstel Vrae OF 2 Bron-gebaseerde vrae en 1 Opstel Vraag 2. Jy moet 3 VRAE IN TOTAAL beantwoord. 3. Jy moet jou antwoorde tik in jou Quiz. 4. As jy n probleem het en met oplaai, dan gebruik jy die laaste vraag in jou Quiz voor jou toets se tyd verstrek. 5. Jy word aangeraai om EEN uur per vraag te spandeer. 6. Wanneer jy die vrae beantwoord, moet jy jou kennis, vaardighede en insig toepas. 7. Jy sal benadeel word deur slegs die bronne as antwoorde oor te skryf. 8. Gebruik jou eie kennis. Verneukery en plagiaat sal nie aanvaar word nie en bewyse daarvan sal ‘n punt van nul hê. 9. Sterke!
Read Details