VRAAG 1 Skryf slegs die korrekte letter vir elke vraag (…
VRAAG 1 Skryf slegs die korrekte letter vir elke vraag (1.1- 1.6). VOORBEELD: 1.1) A 1.1. Voorbeelde van 2D voorwerpe: A Heksagoon, parallelogram, oktagoon, kubus B Sirkel, Reghoek, Heksagoon, parallelogram, oktagoon C Sirkel, Reghoek, Heksagoon, heptagoon, driehoekige piramide D Reghoek, Heksagoon, heptagon, driehoekige piramide, vierkantige piramide [1] 1.2 Teenoorgestelde sye is parallel, al die sye is gelyk en die hoeke is almal regte hoeke: A Vlieër B Trapesium C Ruit D Vierkant [1] 1.3. Poligone word benoem deur te kyk na die aantal? A Sye B Kante C Hoekpunte D Hoeke [1] 1.4. Waar of vals: ‘n Kant is waar 2 vlakke ontmoet. A Waar B Vals [1] 1.5. Waar of Vals: Ons gebruik lyne om voorwerpe te maak, die lyne is 2 dimensioneel. A Waar B Vals [1] 1.6. Waar of Vals: Loodregte lyne kruis om ‘n regte hoek te maak. A Waar B Vals [1]
Read Details