VRAAG 5 5.1 Bereken die omtrek van die volgende vo…
VRAAG 5 5.1 Bereken die omtrek van die volgende vorm. Klik regs op die blou blokkie om die grafiek oop te maak. (2) 5.2 Bereken die oppervlakte van die volgende vorm, gee jou antwoord in . Klik regs op die blou blokkie om die grafiek oop te maak. (4) Totaal [6] Trek asseblief ‘n lyn voor jy met die volgende vraag begin.
Read Details