GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

VRAAG 2   2.1 Benoem die volgende 2D vorms volgens d…

VRAAG 2   2.1 Benoem die volgende 2D vorms volgens die beskrywing wat gegee word.      2.1.1 Slegs een paar teenoorstaande sye is ewewydig. (1)   2.1.2 Twee pare teenoorstaande sye is gelyk en die binnehoeke is gelyk aan 90°. (1)  2.2 Bestudeer die volgende figure en beantwoord die vrae.   Klik regs op die blou blokkie om die diagram oop te maak.     2.2.1 Watter figuur is kongruent met figuur F? (1)  2.3 Is die volgende figuur kongruent of gelykvormig?   Klik regs op die blou blokkie om die diagram oop te maak. (1)  2.4 Is die volgende figuur kongruent of gelykvormig?   Klik regs op die blou blokkie om die diagram oop te maak. (1)  2.5 Bereken die waarde van in die volgende vorm.   Klik regs op die blou blokkie om die diagram oop te maak. (2)    Totaal [7] Trek asseblief ‘n lyn voor jy met die volgende vraag begin.

Read Details

VRAAG 4 4.1   Identifiseer die tipe transformasie wat…

VRAAG 4 4.1   Identifiseer die tipe transformasie wat in die prent voorkom.   Klik regs op die blou blokkie om die tabel oop te maak.   (1)  4.2 Identifiseer die tipe transformasie wat in die prent voorkom.   Klik regs op die blou blokkie om die vloeidiagram oop te maak.         (1) 4.3 Hoeveel simmetrielyne het die volgende vorm? Klik regs op die blou blokkie om die vloeidiagram oop te maak. (1) 4.4 Hoeveel simmetrielyne het die volgende vorm?   Klik regs op die blou blokkie om die vloeidiagram oop te maak. (1) 4.5 Drie vorms word op grafiekpapier geteken met blokkies van . Beantwoord die volgende vrae.   Klik regs op die blou blokkie om die vloeidiagram oop te maak.   4.5.1 Wat is die faktor van vergroting van vorm A na vorm B? (1)   4.5.2 Wat is die faktor van verkleining van vorm C na vorm A? (1) 4.6 ‘n Driehoek word op grafiekpapier geteken met blokkies van . As die vergrotingsfaktor 3 is, hoe lank sal sy BC wees as jy die driehoek vergroot?   Klik regs op die blou blokkie om die vloeidiagram oop te maak. (1)      Totaal [7]   Trek asseblief ‘n lyn voor jy met die volgende vraag begin.

Read Details

VRAAG 5   5.1 Bereken die omtrek van die volgende vo…

VRAAG 5   5.1 Bereken die omtrek van die volgende vorm.   Klik regs op die blou blokkie om die grafiek oop te maak.  (2) 5.2 Bereken die oppervlakte van die volgende vorm, gee jou antwoord in .   Klik regs op die blou blokkie om die grafiek oop te maak.  (4) Totaal [6]   Trek asseblief ‘n lyn voor jy met die volgende vraag begin.

Read Details

QUESTION  3 3.1 Look at the nets below and identify th…

QUESTION  3 3.1 Look at the nets below and identify the 3D shapes these nets would form.     3.1.1 Right click on the blue button to open the sketch in a new tab. (1)   3.1.2 Right click on the blue button to open the sketch in a new tab. (1)  3.2 Name the following 3D object in full and state whether the 3D object is regular or irregular.   Right click on the blue button to open the sketch in a new tab.             (1)  3.3 Complete the following table:   Right click on the blue button to open the sketch in a new tab.         (6)     Total  [9] Please rule off before your start with the next question.

Read Details

VRAAG 2 2.1 Bereken die volgende sonder die gebruik va…

VRAAG 2 2.1 Bereken die volgende sonder die gebruik van ‘n sakrekenaar. Toon alle stappe.   2.1.1 (2) 2.1.2 (2) 2.1.3

Read Details

QUESTION  5 5.1 Calculate the perimeter of the followi…

QUESTION  5 5.1 Calculate the perimeter of the following shape.   Right click on the blue button to open the sketch in a new tab.  (2) 5.2 Calculate the area of the following shape, give your answer in .   Right click on the blue button to open the sketch in a new tab.  (4) Total [6] Please rule off before your start with the next question.

Read Details

QUESTION  6 6.1  A school is shown two designs for a w…

QUESTION  6 6.1  A school is shown two designs for a water reservoir on the school grounds. They decide to choose the tank that will hold the most water.   Right click on the blue button to open the sketch in a new tab.      6.1.1 Calculate the volume and capacity in  for each tank. (5)    6.1.2 Which tank will they choose? (1)     Total  [6]   Please rule off before your start with the next question.

Read Details

  b)   Teken ‘n eenvoudige diagram met byskrifte om hierdi…

  b)   Teken ‘n eenvoudige diagram met byskrifte om hierdie konsep te illustreer.       Stoor dit as ‘n PDF en laai dit hier op. (5)

Read Details

1.1 Verskaf ‘n definisie vir elk van die onderstreepte ter…

1.1 Verskaf ‘n definisie vir elk van die onderstreepte terme in die gedeelte: Gimnosperme Heterospories (2)

Read Details

Die blou knoppie hieronder is gekoppel aan ‘n diagram van ‘n…

Die blou knoppie hieronder is gekoppel aan ‘n diagram van ‘n Planaria sp. Lees die volgende inligting en beantwoord die vrae wat daarop volg:  

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 44,198 44,199 44,200 44,201 44,202 … 70,567 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top