1.16 Vind die teks ‘’ onder die opskrif ‘Index’. Vervang di…
1.16 Vind die teks ‘’ onder die opskrif ‘Index’. Vervang die teks met ’n outomatiese indeks deur die verstek-opsies te gebruik. Locate the text ‘’ under the heading ‘Index’. Replace the text with an automatic index, using the default options. (1) 1.17 Verander die font van ál die voorkomste van die teks ‘CAT’ na Arial Black. Change the font of all instances of the text ‘CAT’ to Arial Black. (2) Stoor die dokument 1Birthday en maak dit toe. Save the document 1Birthday and close it. [40]
Read Details