GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

3.9 Waarvoor is versreëls 8-10 ‘n metafoor? (1)

3.9 Waarvoor is versreëls 8-10 ‘n metafoor? (1)

Read Details

2.9.1 Verwys na versreël 13 en 14. Die spreker praat met d…

2.9.1 Verwys na versreël 13 en 14. Die spreker praat met die elemente. Dit is duidelik ’n (uitdaging/uitnodiging). (1)

Read Details

2.8. Huisie is ’n voorbeeld van ‘n verkleining. Wat is die…

2.8. Huisie is ’n voorbeeld van ‘n verkleining. Wat is die effek hiervan? (1)

Read Details

LEES DIE VOLGENDE UITTREKSEL EN BEANTWOORD DAN DIE VRAE….

LEES DIE VOLGENDE UITTREKSEL EN BEANTWOORD DAN DIE VRAE. 1. “Kry daardie rekenaartegnikus…uh, Thomas…” “Thompsen,” help meneer Andersen vir Dok Pienaar. “Kry vir Thompsen, dat hy kom kyk” 2. “Maar sal hy so laat in die aand uitkom, Dok?” vra meneer Andersen. “Hy bly op Harrismith. Hy sal die hele ent pad moet inry-“ 3. “Dis waarvoor hy betaal word, verdomp!” Van sy stemtoon kan ek aflei dat Dok se bal nou lekker knyp. Maar waaroor? Wat is fout met die rekenaars? Hulle het iets gepraat van die leerderdatabasis. Die antwoord kom gouer as wat ek verwag. 4. “Jy is seker jy het reg gekyk, Pete? Dreun Dok. Meneer Andersen se stem is kalm, maar die benoudheid slaan nogtans deur: “Ek sê vir jou, Dok. Daar is géén kontakpersone op Eckardt se skoolrekords nie. Nie eens sy ouers se name nie. Geen adres, geen telefoonnommers. Niks. Net sy naam: Eckardt Wilken.”     5. Weer alleen in my donker koshuiskamer en ek kan nie slaap nie. Dis asof Eckardt my nie wíl laat slaap nie. Hy is weg maar nou eweskielik meer teenwoordig as ooit. Nes John in daardie eerste stormdae ná sy dood. Die dae van verskriklike woede. In my agterkop bly iets net sê: ek hoop Eckardt is oukei, ek hoop nie hy het iets stupids loop en aanvang nie. 6. En ás hy iets doms aangevang het, wat dan?  

Read Details

3.7 Gee ‘n voorbeeld van personifikasie uit die gedig. (…

3.7 Gee ‘n voorbeeld van personifikasie uit die gedig. (1)

Read Details

1.1.8 Vul die ontbrekende woord in. Die gebruik van die tw…

1.1.8 Vul die ontbrekende woord in. Die gebruik van die twee tydvlakke skep _____ atmosfeer. (1)

Read Details

2.5 Groepeer die volgende kursusse onder die opskrifte: …

2.5 Groepeer die volgende kursusse onder die opskrifte:  (3)  

Read Details

2.3 Wat impliseer die kleredrag en houding van die student…

2.3 Wat impliseer die kleredrag en houding van die studente op die foto? (1)

Read Details

  Afdeling B: Gedigte Vraag 2: Huisie by die see    …

  Afdeling B: Gedigte Vraag 2: Huisie by die see     1. Ek het ‘n huisie by die see.  Dis nag. 2. Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 3. teenaan die rots waarop my huisie staan 4. met al die oseaan se woeste krag.   5. Ek hoor die winde huil – ‘n kreun, ‘n klag, 6. soos van verlore siele in hul nood 7. al dwalend, klagend, wat in graf en dood 8. geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag.           9. My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 10. Ek hoor dan maar hoe loei die storm daar buite, 11. ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 12. hier binne is dit veilig, warm en dig. 13. Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan – 14. dit is ‘n rots waarop my huisie staan.          

Read Details

3.4 Wie is die “ons” in strofe 2?(1) Hoekom sit hulle op ‘…

3.4 Wie is die “ons” in strofe 2?(1) Hoekom sit hulle op ‘n windpomp?(1) (2)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 44,471 44,472 44,473 44,474 44,475 … 64,710 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top