2.3 Mnr. Xiang en sy gesin van Japan besoek Suid-Afrika vi…
2.3 Mnr. Xiang en sy gesin van Japan besoek Suid-Afrika vir hul jaarlikse vakansie. 2.3.1 Noem TWEE dokumente wat die Xiang-familie sal benodig om toegang tot Suid-Afrika te verkry.. (2) 2.3.2 Noem TWEE veiligheidsvoorsorgmaatreëls wat die Xiang-gesin in die hotel moet toepas. (2)
Read Details