VRAAG 7 Verduidelik die proses van hoe suiker gemaak wor…
VRAAG 7 Verduidelik die proses van hoe suiker gemaak word. Gebruik die prentjies hieronder om jou te help. (3) Om die prent te sien, klik asseblief op die blou knoppie hieronder. Die prent sal in ‘n nuwe skakel oopmaak. Moenie hierdie toets toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die skakels.
Read DetailsINSTRUKSIES 1. Lees noukeurig deur elke vraag voor…
INSTRUKSIES 1. Lees noukeurig deur elke vraag voordat jy antwoord. Antwoord in vol sinne indien moontlik. 2. Goeie taalgebruik word aanbeveel. 3. Beantwoord al die vrae. 4. Alle antwoorde in hierdie toets moet jou eie, oorspronklike werk wees. Geen kopieering van enige bron word toegelaat nie. 5. Gaan alle antwoorde na voordat jy die toets “submit”. 6. Hierdie vraestel bestaan uit tien vrae. Alle vrae moet in die regte teks blok wat vir elke vraag geallokeer is, beantwoord word. 7. Alles van die beste!
Read DetailsAccording to the Plagiarism and Collusion link in the Conten…
According to the Plagiarism and Collusion link in the Content/Specific Course Information module, a student engages in collusion when he posts answers to questions on an assignment in a group messaging app for others to copy and submit as their own work.
Read Details