GESKIEDENIS EKSAMEN INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel be…
GESKIEDENIS EKSAMEN INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS: AFDELING A: BRON GEBASEERDE VRAAG-SHAKA VRAAG 1: WATTER ROL HET SHAKA GESPEEL TOT DIE VORMING VAN DIE ZULU KONINKRYK? AFDELING B: BRON GEBASEERDE VRAAG- KOLONIALE UITBREIDING NA 1750 VRAAG 2: HOE HET DIE SUID-AFRIKAANSE SAMELEWINGS OP BRITSE BEHEER GEREAGEER? 2. JY MOET AL DIE VRAE IN DIE TOETS ANTWOORD 3. Jy moet jou kennis, vaardighede en insig toepas wanneer jy die vrae beantwoord 4. Gebruik jou eie kennis. Enige bewyse van skelm optrede of die pleging van plagiaat sal ‘n onmiddellike nul wees. 5. Jy word aangeraai om 1 uur per vraag te spandeer. 6. Jy sal benadeel word as jy bronne direk as antwoorde oorskryf 7. Nommer asseblief jou antwoorde korrek soos die nommering wat in die vraestel gebruik word 8. Los reël oop na elke antwoord asseblief 9. Jou antwoorde moet GETIK word
Read Details