GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

  Vraag 4.5     Druk op die b…

  Vraag 4.5     Druk op die blou knoppie om die Water Siklus prent oop te maak. Die prent sal op ‘n nuwe blad open. MOET NIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die blaaie.       Identifiseer die vermiste stap in die water siklus (daar waar die vraagteken is). Skryf jou antwoord in die blokkie. (1)

Read Details

  Vraag 6.5     Watter materi…

  Vraag 6.5     Watter materiaal sal JY gebruik vir ‘n inheemse struktuur en waarom?  (2)

Read Details

  Vraag 1.4.     Beskryf die…

  Vraag 1.4.     Beskryf die karaktereienskappe van die gas deeltjies.  (2)

Read Details

  Vraag 6.3     Gee ‘n rede w…

  Vraag 6.3     Gee ‘n rede waarom jy dink dat die mense in Alaska ys gebruik het om hul huise te bou.  (1)

Read Details

  Bibliografie   1. www.canva.com   2. htt…

  Bibliografie   1. www.canva.com   2. http://www.thunderboltkids.co.za  

Read Details

  Vraag 4.3     Stel ‘n idee…

  Vraag 4.3     Stel ‘n idee voor om ‘n gas in ‘n vloeistof te verander. (1)

Read Details

  Vraag 3.4     Hipotiseer/ v…

  Vraag 3.4     Hipotiseer/ voorspel wat met die plant sal gebeur wat Aqua van die eiland af gesteel het en verskaf ‘n rede vir jou antwoord. Onthou dat ‘n hipotese in die toekomstige tyd geskryf moet word met ‘n rede.  (2)

Read Details

  Vraag 1  

  Vraag 1  

Read Details

  Vraag 5.2     Aqua se pa vi…

  Vraag 5.2     Aqua se pa vind ‘n hout kis. Verduidelik waarom hy nie weet van watter materiaal dit gemaak is nie.  (1)

Read Details

  Vraag 6.1     Skryf 1 woord vir die volgende def…

  Vraag 6.1     Skryf 1 woord vir die volgende definisies.      Definisies Woord Stawe of buise wat raam strukture sterk maak. [ans1] Hol strukture wat beskerming bied [ans2] Toestande van materie waar deeltjies naby mekaar is [ans3] (3)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 44,626 44,627 44,628 44,629 44,630 … 56,799 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top