GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

VRAAG 2   Voltooi die volgende sinne, deur slegs die k…

VRAAG 2   Voltooi die volgende sinne, deur slegs die korrekte antwoord in te vul. MOET NIE die hele sin oor skryf nie. (VRAAG 2.1-2.4)   2.1. ‘n_____________ is ‘n deel waar die kante bymekaar kom. [1] 2.2. __________ beteken twee lyne is ewe ver uitmekaar. [1] 2.3. ‘n ___________vlak is nie geboë nie, maar reguit. [1] 2.4. ‘n _______________ lyn staan regop. [1]

Read Details

VRAAG 1 Skryf slegs die korrekte letter vir elke vraag (…

VRAAG 1 Skryf slegs die korrekte letter vir elke vraag (1.1- 1.6). VOORBEELD:  1.1) A 1.1. Voorbeelde van 2D voorwerpe:   A Heksagoon, parallelogram, oktagoon, kubus   B Sirkel, Reghoek, Heksagoon, parallelogram, oktagoon    C Sirkel, Reghoek, Heksagoon, heptagoon, driehoekige piramide   D Reghoek, Heksagoon, heptagon, driehoekige piramide, vierkantige piramide [1]       1.2 Teenoorgestelde sye is parallel, al die sye is gelyk en die hoeke is almal regte hoeke:   A Vlieër   B Trapesium   C Ruit   D Vierkant  [1]       1.3. Poligone word benoem deur te kyk na die aantal?   A Sye   B Kante   C Hoekpunte   D Hoeke [1]       1.4. Waar of vals: ‘n Kant is waar 2 vlakke ontmoet.   A Waar    B Vals [1]       1.5. Waar of Vals: Ons gebruik lyne om voorwerpe te maak, die lyne is 2 dimensioneel.   A Waar   B Vals [1]       1.6. Waar of Vals: Loodregte lyne kruis om ‘n regte hoek te maak.    A Waar    B Vals [1]

Read Details

VRAAG 3   Voltooi die tabel deur slegs die vraagnommer…

VRAAG 3   Voltooi die tabel deur slegs die vraagnommer en die regte antwoord te skryf. (Moet nie die tabel oor teken nie)   VOORWERP NAAM VLAK KANT HOEK   3.1 6 12 8   Driehoekige Prisma 3.2 3.3 3.4 Heksagonale Prisma 8 3.5 12   3.6 3.7 8 3.8   Vierhoekige Piramide 5 3.9 3.10  [10]

Read Details

Kliek op die knoppie om al die prentjies wat in die vraestel…

Kliek op die knoppie om al die prentjies wat in die vraestel gebruik word te sien

Read Details

VRAAG 6   6.1 Teken ‘n reghoekige prisma. Een punt s…

VRAAG 6   6.1 Teken ‘n reghoekige prisma. Een punt sal toegeken word vir elk van die sye wat jy geteken het. (Teken met ‘n liniaal en potlood) [6]

Read Details

EKSTRA OPLAAI GELEENTHEID (INDIEN NODIG):   Skandeer a…

EKSTRA OPLAAI GELEENTHEID (INDIEN NODIG):   Skandeer al jou antwoorde in op een PDF dokument  Benoem jou dokument: WISK GR.5 (JOU NAAM EN VAN) SBA TOETS 006  

Read Details

VRAAG 2   Voltooi die volgende sinne, deur slegs die k…

VRAAG 2   Voltooi die volgende sinne, deur slegs die korrekte antwoord in te vul. MOET NIE die hele sin oor skryf nie. (VRAAG 2.1-2.4)   2.1. ‘n_____________ is ‘n deel waar die kante bymekaar kom. [1] 2.2. __________ beteken twee lyne is ewe ver uitmekaar. [1] 2.3. ‘n ___________vlak is nie geboë nie, maar reguit. [1] 2.4. ‘n _______________ lyn staan regop. [1]

Read Details

Identify this circulatory assist device: This device contain…

Identify this circulatory assist device: This device contains an axial flow pump that is advanced through the Ao valve and moves blood from the LV in the Aorta.

Read Details

Identify strategies to decrease the risk of contrast induced…

Identify strategies to decrease the risk of contrast induced nephropathy.

Read Details

Patient A has the following sats, calculate the shunt (Qp/Qs…

Patient A has the following sats, calculate the shunt (Qp/Qs) AO 95% PCW 97% PA 88% RV 78% RA 78% IVC 78% SVC 88% HR 67 bpm

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 44,702 44,703 44,704 44,705 44,706 … 67,882 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top