2.3 Lees die volgende scenario en gebruik die Buitelandse…
2.3 Lees die volgende scenario en gebruik die Buitelandse Valutatabel om die vrae wat volg te beantwoord: Dewald reis van af Suid-Afrika na London om by sy broer te gaan kuier. Hy het R20 000 begroot vir sy totale reiskostes. Met sy terugkeer na Suid-Afrika het hy nog £150 oor. Geldeenheid BAK BVK GBP R17,88 R18.11 2.3.1 Bereken hoeveel Britse Pond Dewald gehad het volgens sy totale begroting. (3)
Read Details