GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

Bibliografie Oseane en Kontinente Kaart https://www.tw…

Bibliografie Oseane en Kontinente Kaart https://www.twinkl.co.za/resource/au-g-30-continents-and-oceans-mapp Seerower kaart en skatte https://www.twinkl.co.za/resource/t2-m-2244-map-coordinates-differentiated-activity-sheets Prent 11.1-11.4 https://www.canva.com/ Paaie Prent https://www.canva.com/

Read Details

VRAAG 12 Lees die volgende artikel oor die bou van paaie…

VRAAG 12 Lees die volgende artikel oor die bou van paaie en beantwoord die onderstaande vraag. (5) Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig.   In ‘n kort paragraaf, 5-10 sinne, verduidelik hoe mense die paaie verander het om dit vir ons makliker te maak om by sekere plekke uit te kom.  Jy paragraaf moet die volgende hê:•    ‘n Titel vir jou paragraaf•    Vier  feite om te verduidelik hoe mense die paaie verander het om dit vir ons makliker te maak om by sekere plekke uit te kom.

Read Details

AFDELING B TOTAAL [36]

AFDELING B TOTAAL [36]

Read Details

6.2 ‘n Stuk hoë grond wat in die see in gaan, noem ons ‘n…

6.2 ‘n Stuk hoë grond wat in die see in gaan, noem ons ‘n _____ . (1)

Read Details

8.2 Gee die definisie vir belangrike eienskappe wat jy by…

8.2 Gee die definisie vir belangrike eienskappe wat jy by B,C en D identifiseer het. (3)

Read Details

VRAAG 11 Kyk na die volgende prentjie van plekname wat o…

VRAAG 11 Kyk na die volgende prentjie van plekname wat ons hierdie termyn bespreek het. Skryf die naam van die plek in die prent neer.   Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig.     11.1 Die berg lyk soos ‘n skerp tand. [ans1] (1) 11.2 Die gat word veroorsaak deur golwe teen die krans. [ans2] (1) 11.3 Dit lyk soos ‘n tafeldoek as dit in ‘n wolk bedek is. [ans3] (1) 11.4 Dit is ‘n platorand wat die kusvlaktes van die binnelandse plato skei. [ans4] (1)

Read Details

Groot totaal: [60]

Groot totaal: [60]

Read Details

4.20 Verdeel die onderstreepte woord in LETTERGREPE. Die k…

4.20 Verdeel die onderstreepte woord in LETTERGREPE. Die kat het die melkbeker omgestamp. (1) TOTAAL VIR AFDELING B [40]  

Read Details

6.5 ‘n Groep of lyn berge. (1)

6.5 ‘n Groep of lyn berge. (1)

Read Details

AFDELING A    

AFDELING A    

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 44,818 44,819 44,820 44,821 44,822 … 57,011 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top