1.4 Waarom, dink jy, het hulle die reis oor land met kamel… 1.4 Waarom, dink jy, het hulle die reis oor land met kamele afgelê? (2) Read Details
1.13 Hoe lank het die Polo’s na die Ooste toe gereis en vi… 1.13 Hoe lank het die Polo’s na die Ooste toe gereis en vir hoe lank het hulle toe in die Ooste gebly? (2) Read Details
3.3 Skryf die volgende sinne oor in die ontkennende vorm:… 3.3 Skryf die volgende sinne oor in die ontkennende vorm: (4) 3.3.1 Kan jy `n bal ver gooi? 3.3.2 Ken jy iemand wat `n bal ver kan gooi? Read Details
3.11 Skryf die volgende sin oor in die indirekte rede. (… 3.11 Skryf die volgende sin oor in die indirekte rede. (1) Susan sê: “Ek het julle gesien.” Read Details
1.12 Haal EEN WOORD uit die tweede paragraaf aan wat diese… 1.12 Haal EEN WOORD uit die tweede paragraaf aan wat dieselfde as “handelaar” beteken. (1) Read Details
1.5 Hoe oud was Marco Polo toe hy sy pa en oom na die Oost… 1.5 Hoe oud was Marco Polo toe hy sy pa en oom na die Ooste vergesel het? (1) Read Details
Bestudeer die onderstaande strokiesprent en beantwoord die v… Bestudeer die onderstaande strokiesprent en beantwoord die vrae wat volg: Kliek op die knoppie om die strokiesprent oop te maak. Read Details
Vraag 1: Leesstuk Lees die onderstaande artikel aandagtig de… Vraag 1: Leesstuk Lees die onderstaande artikel aandagtig deur en beantwoord dan al die vrae wat daarop volg in jou EIE WOORDE tensy anders gevra word. Read Details
GROOT TOTAAL: 100 PUNTE Het jy die volgende geantwoord …… GROOT TOTAAL: 100 PUNTE Het jy die volgende geantwoord …? 1 x Afdeling A Brongebaseerde vraag 1 x Afdeling B Opstelvraag Read Details