GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

GROOT TOTAAL: 100 PUNTE   Het jy die volgende geantwoord ……

GROOT TOTAAL: 100 PUNTE   Het jy die volgende geantwoord …? 1 x Afdeling A Brongebaseerde vraag 1 x Afdeling B Opstelvraag  

Read Details

VRAAG 2: Burgerlike samelewing betogings 1950’s – 1970’s SLE…

VRAAG 2: Burgerlike samelewing betogings 1950’s – 1970’s SLEUTALVRAAG: Swart Kragbeweging   Regskliek op die knoppie om die bronne te sien. Kyk na Bron 2A   2.1.1  Definieer die term Swart Mag in jou eie woorde. (1×2) (2)  2.1.2  Gebruik  jou eie kennis en verduidelik waarom Islam en die Nasie van Islam gewild geword het onder Afrika-Amerikaners tydens Swart Mag beweeging. (2×2) (4) 2.1.3  “Sodra jy uit die swart gemeenskap in hul gemeenskap beweeg, is dit vir ‘n tydperk gemeng, maar hulle is weg en jy is weer net daar op jou eie.”   Deur die gebruik van hierdie aanhaling en jou eie kennis verduidelikof jy dink Malcolm X met Martin Luther King Jnr se Burgerregtebeweging ooreengestem het. Gee ‘n rede vir jou antwoord. (2×2)  (4)  2.1.4  Haal ‘n lyn uit die bron aan, wat die beste beskryf waarom dit belangrik was vir Malcolm X om polities weer Afrika-Amerikaners op te voed? (1×2) (2)      [12]  Kyk na Bron 2B   2.2.1  Gebruik die inligting in die bron en jou eie kennis en verduidelik wat die term Pan-Afrikanisme beteken. (1×2)    (2)   2.2.2  Volgens Stokely Carmichael lys die drie groot probleme wat Swart mense in die gesig gestaar het? (3×1)  (3)  2.2.3  Haal ‘n lyn uit die  bron aan wat verduidelik waaroor Stokely Carmichael voel ‘n revolusie gaan. (1×2)  (2)  2.2.4 Verduidelik waarom Stokely Carmichael sê dat selfs Afrikane op die Afrika-vasteland landloos is. (1×2) (2)   [9] Skryf die antwoord vir 2.1.1 – 2.2.4 hier

Read Details

AFDEELING B: OPSTEL VRAE    Regskliek op die knoppie o…

AFDEELING B: OPSTEL VRAE    Regskliek op die knoppie om die opstelrubriek in ‘n nuwe blad te open.     3. Geneem uit ‘n brief deur Martin Luther King jr van Birmingham tronk — April 16, 1963.   “Individue het ‘n morele plig om onregverdige wette ongehoorsaam te wees… geregtigheid te lank vertraag is geregtigheid ontken.”   Verduidelik in watter mate die verskillende vorme van protes, wat gebruik word deur die Burgerregtebeweging in die Verenigde State van Amerika (VSA), ‘n einde gebring het aan onregverdige wette in die 1960’s.   [50]    Skryf die antwoord vir vraag 3 hier  

Read Details

Ekstra opstel skryf spasie 

Ekstra opstel skryf spasie 

Read Details

Kyk na Bron 1C   1.3.1  Wat was die doel van die vor…

Kyk na Bron 1C   1.3.1  Wat was die doel van die vorming van NAVO? (1×2) (2)  1.3.2  Lys enige 3 lede van NAVO. (3×1)   (3)  1.3.3  Wat was die Berlynse Blokkade? (1×2)                 (2)  1.3.4  Verduidelik waarom “die Berlynse Blokkade ‘n laagtepunt vir internasionale betrekkinge” was. (2×2)  (4)  1.3.5  Definieer die term “wedersydse verdediging” in die konteks van die bron. (1×2) (2)      [13]  Kyk na Bron 1D   1.4.1  Verduidelik waarom Stalin ‘n buffersone rondom die USSR wou skep. (1×2) (2)  1.4.2  Definieer die term ‘Invloedsfeer’. (1×2) (2)  1.4.3 Noem TWEE lande wat onder beheer van die USSR gekom het. (2×1) (2)     [6]  1.5 Met die gebruik van inligting van die relevante bronne asook jou eie kennis, skryf ‘n paragraaf van ongeveer TIEN tot VYFTIEN lyne (ongeveer 100 woorde) waarin jy bespreek hoe die Berlynse Blokkade bygedra het tot die Koue Oorlog spanning tussen die Westerse magte en die Sowjetunie.   (8)    Vraag 1 Totaal  [50]   Skryf die antwoord vir 1.3.1 – 1.5 hier

Read Details

Instruksies 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDEL…

Instruksies 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS: Afdeling A: Brongebaseerde Vraag VRAAG 1: Die Koue Oorlog:  (50 punte)                          Of VRAAG 2: Swart Magbeweeging:  (50 punte)   Afdeling B: Opstel vraag   VRAAG 3: Die Burgerregtebeweging: (VERPLIGTEND VRAAG)  (50 punte)    2. Jy moet óf Vraag 1 OF Vraag 2 antwoord EN Vraag 3 beantwoord. 3. Jy word aangeraai om EEN uur per vraag te spandeer. 4. Wanneer jy vrae beantwoord, moet jy jou kennis, vaardighede en insig toepas. 5. Jy sal benadeel word deur bloot die bronne as antwoorde te herskryf. 6. Jy moet jou  antwoorde tik 7. Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in die vrae gebruik word. 8. Laat ‘n reël na elke antwoord. 9. Enige bewyse van bedrog/plagiaat sal lei tot ‘n punt van nul.

Read Details

In  this picture  , you will use the blue kitten icon ( at t…

In  this picture  , you will use the blue kitten icon ( at the green arrow )  to  Add new backdrops. (1) PLEASE RIGHT CLICK ON THE BLUE BUTTON AND OPEN PICTURE IN A NEW TAB   

Read Details

If you see this functions on your screen it means you can op…

If you see this functions on your screen it means you can open a [answ9] on the [answ10]  (2)   PLEASE RIGHT CLICK ON THE BLUE BUTTON AND OPEN PICTURE IN A NEW TAB  

Read Details

If you see this functions on your screen it means you can op…

If you see this functions on your screen it means you can open a [answ9] on the [answ10]  (2)   PLEASE RIGHT CLICK ON THE BLUE BUTTON AND OPEN PICTURE IN A NEW TAB  

Read Details

In  this picture  , you will use the blue kitten icon ( at t…

In  this picture  , you will use the blue kitten icon ( at the green arrow )  to  Add new backdrops. (1) PLEASE RIGHT CLICK ON THE BLUE BUTTON AND OPEN PICTURE IN A NEW TAB   

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 44,831 44,832 44,833 44,834 44,835 … 57,042 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top