GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

Extra file upload question.  Only use if necessary.

Extra file upload question.  Only use if necessary.

Read Details

  AFDELING B VRAAG 2 Filmstudie: Jou Romeo   Die vol…

  AFDELING B VRAAG 2 Filmstudie: Jou Romeo   Die volgende vrae het betrekking tot Toneel 1:

Read Details

  AFDELING A VRAAG 1 Gedig: Kinderspeletjies TEKS A  …

  AFDELING A VRAAG 1 Gedig: Kinderspeletjies TEKS A   Bestudeer die volgende teks en beantwoord die vrae wat daarop volg. Kliek regs op die blou knoppie en maak TEKS A in ’n nuwe “tab” oop.   Gedig: Kinderspeletjies Deur Jaco Jacobs 1 1.   Ek haat dit as my oupa sê: 2.   “Kom luister hier, ou seun. 3.   Ek wil vertel van toe ek jonk was… 4.   Ag, waar’s daai dae heen? 5.   In my tyd het ons jongklomp nog 6.   goed geweet van speel…” 7.   Dan maak ek my solank gereed 8.   om my morsdood te verveel. 9.   “Die speletjies wat ons gespeel het, 10.  sal jy nooit, ooit kan raai nie. 11.  Vandag se kinders weet mos nie 12.  van vroteier of blikaspaai nie. 13.  Bok-in-die-hok en tol gooi 14.  ken julle sekerlik ook nie. 15.  Al ooit gehoor van driebeenspring 16.  of middelmannetjie?” 2 17.  Toe hy laas week weer begin praat 18.  oor kennetjie en kat-en-muis, 19.  sê ek: “Oupa, kan ek Oupa dalk 20.  my nuwe PlayStation wys…..?” 21.  Raai wat… Hy het heeltemal opgehou 22.  om van die goeie ou dae te vertel. 23.  Hy’s voor die TV vasgenael, vasberade 24.  om ’n nuwe High Score op te stel!   Jaco Jacobs (Uit: ’n Brulpadda in my tas, LAPA Uitgewers, 2008) (Aangepas en verwerk uit: Rapport Weekliks, 4 Maar 2012, bladsy 1) [Totaal woorde: 215]

Read Details

1.5 Waarna verwys die titel van die gedig “Kinderspeletjie…

1.5 Waarna verwys die titel van die gedig “Kinderspeletjies” ? (2)

Read Details

2.1 Waaroor gaan die film, Jou Romeo? (3)

2.1 Waaroor gaan die film, Jou Romeo? (3)

Read Details

2.3 Wat is Kirby se rede hoekom die dramagroep nie kan voo…

2.3 Wat is Kirby se rede hoekom die dramagroep nie kan voortgaan met die vertoning nie? (1)

Read Details

1.2 Wat is die doel van die aanhalingstekens in reël 9?…

1.2 Wat is die doel van die aanhalingstekens in reël 9? (1)

Read Details

1.3 Waarop dui die woord “weer” in versreël 17? (1)

1.3 Waarop dui die woord “weer” in versreël 17? (1)

Read Details

  Die volgende vrae het betrekking tot Toneel 3:

  Die volgende vrae het betrekking tot Toneel 3:

Read Details

2.12 Sal jy hierdie film aanbeveel? Motiveer jou antwoord….

2.12 Sal jy hierdie film aanbeveel? Motiveer jou antwoord. (2)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 44,921 44,922 44,923 44,924 44,925 … 69,055 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top