VRAAG 5 Kredietbestuur (20 punte, 12 minute) …
VRAAG 5 Kredietbestuur (20 punte, 12 minute) Die volgende inligting het betrekking op Zimba Café. Die eienaar, James Zimba, het nie ‘n wyse besluit geneem om rekeningkunde op skool te neem nie en het jou genader om hulp oor ‘n moeilike skuldenaar, K. Mufala. Hy het die volgende onvolledige verslag opgestel en aan jou voorgehou: Debiteuregrootboek van Zimba Café Naam: K. Mufala Kode: DL43 Adres Smith Straat 74 Kredietlimiet: R6 000 Waterkloof Afslag: ?% Pretoria Kredietterme: 60 dae Datum Besonderhede Fol. Debiet Krediet Balans 2019 Feb 1 Saldo a/b 2 500 15 ? DJ 4 000 6 000 17 K/N 743 (Afslag) ? 960 6 960 18 Kwitansie (Tjek 543) KOJ 2 000 ? 11 Kwitansie (Tjek 522) KOJ 2 250 ? 16 ? KKJ 120 ? 28 V/T tjek (Tjek. 543) KBJ ? ? ? 11 Afslag ? 250 ? ? [20]
Read Details