GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

2.1.3 Hoeveel families het aan die einde van die Paleosoïe…

2.1.3 Hoeveel families het aan die einde van die Paleosoïese era gesterf?  Toon al jou berekeninge. (2)

Read Details

3.1.5 Noem TWEE maniere waarop die plaaslike gemeenskappe…

3.1.5 Noem TWEE maniere waarop die plaaslike gemeenskappe voordeel trek uit die tipe toerisme wat in die gedeelte genoem word. (2)     [9]

Read Details

3.1.5 Noem TWEE maniere waarop die plaaslike gemeenskappe…

3.1.5 Noem TWEE maniere waarop die plaaslike gemeenskappe voordeel trek uit die tipe toerisme wat in die gedeelte genoem word. (2)     [9]

Read Details

3.4 Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg.  …

3.4 Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg.   ‘n Tabel wat die wetenskaplike en gewone name van 5 verskillende spesies toon. Wetenskaplike naam: Gewone naam: Ursus maritimus Ysbeer Ursus arctos Bruinbeer Ursus americanus Swartbeer Homarus americanus Atlantiese kreef Bufo americanus Amerikaanse padda

Read Details

1.1.8 Die grootste rol van plante in die waterkringloop is…

1.1.8 Die grootste rol van plante in die waterkringloop is …A. transpirasie.B.  water afloop.C. presipitasie.D. perkolasie deur die grond. (2)

Read Details

1.1.4 Waarom is dit moeilik om stikstofgas uit die atmosfe…

1.1.4 Waarom is dit moeilik om stikstofgas uit die atmosfeer in die stikstofsiklus van die biosfeer in te sluit?A. Stikstof is nie baie volop in die atmosfeer nie.B. Min organismes kan atmosferiese stikstofgas direk gebruik.C. Die meeste plante benodig nie organiese stikstofverbindings vir oorlewing nie. D. Oseane absorbeer stikstofgas vinnig.  (2)

Read Details

1.1.6 Watter een van die volgende is NIE ‘n fossiel nie?A….

1.1.6 Watter een van die volgende is NIE ‘n fossiel nie?A.  ‘n Dinosourus skedel, 65 miljoen jaar oud.B.   Olie gevorm uit mikroörganismes; 150 miljoen jaar oud.C.  Klipgereedskap wat 2,6 miljoen jaar gelede deur menslike voorouers gemaak is.D.  Trilobiet oorblyfsels, 580 miljoen jaar oud. (2)

Read Details

1.1.7 Die grafiek toon hoe die suurstofkonsentrasie en get…

1.1.7 Die grafiek toon hoe die suurstofkonsentrasie en getalle bakterieë verander wanneer riool by ‘n rivier gevoeg word. KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE DIAGRAM OOP TE MAAK IN ‘N NUWE BLAD:   Wat beskryf die suurstofkonsentrasie en die getalle bakterieë tussen die punt waar riool bygevoeg word en punt P?A. Suurstofkonsentrasie en getalle bakterieë bly dieselfde.B. Suurstofkonsentrasie verminder en getalle bakterieë verhoog.C. Suurstofkonsentrasie verhoog en getalle bakterieë neem af.D. Suurstofkonsentrasie bly dieselfde en getalle bakterieë verhoog. (2)

Read Details

2.2 Bestudeer die foto van die Archaeopertyx fossiel hiero…

2.2 Bestudeer die foto van die Archaeopertyx fossiel hieronder.   OM DIE FOSSIEL TE BESIGTIG, KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIT OOP TE MAAK IN ‘N NUWE BLAD:    

Read Details

A chemical reaction or physical change that absorbs heat.

A chemical reaction or physical change that absorbs heat.

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 45,028 45,029 45,030 45,031 45,032 … 71,557 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top