AFDELING B: SUID-AFRIKAANSE TEATER 1960 – 1994 VRAAG 2…
AFDELING B: SUID-AFRIKAANSE TEATER 1960 – 1994 VRAAG 2 Kliek regs op die knoppie hieronder om BRON B oop te maak. Gebruik BRON B om die vrae wat volg, te beantwoord. 2.1 BRON B is geneem vanuit My Children! My Africa! geskryf deur Athol Fugard. Watter ekstra inligting word verskaf deur die uitroeptekens in die titel? (2)
Read Details4.3.2 Jy is in beheer van die organisering van ‘n Teater v…
4.3.2 Jy is in beheer van die organisering van ‘n Teater vir Ontwikkeling produksie. Verkis jy om, vir jou produksie, ‘n bestaande draaiboek te gebruik of om die toneelstuk te skep deur Werkswinkel tegnieke? Motiveer jou antwoord. (6)
Read Details