GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

VRAAG 3 3.1 In die diagram hieronder word ‘n staafmagn…

VRAAG 3 3.1 In die diagram hieronder word ‘n staafmagneet in ‘n spoel gedruk. Die geïnduseer stroom in die spoel is in die rigting soos aangetoon.       3.1.1 Skryf die polariteit (noordpool of suidpool) van die kant/bek van die spoel wat na die staafmagneet wys neer, terwyl die staafmagneet die spoel nader. (2) 3.1.2 Watter kant van die staafmagneet nader die spoel? Skryf slegs NOORDPOOL of SUIDPOOL neer. (1) 3.1.3 Skryf neer wat op die galvanometer waargeneem sal word as die staafmagneet in die spoel stilstaan. Gee ‘n rede vir jou antwoord. (2) 3.2 Michael Faraday, ‘n selfopgeleide Engelse fisikus en chemikus, het ontdek dat wanneer die magnetiese veld deur ‘n lus verander, ‘n stroom in die lus geïnduseer word. Hierdie ontdekking het gelei tot die ontwikkeling van die elektrisiteitsvoorsieningsbedryf.   ‘n Sirkelvormige spoel met ‘n oppervlakte van 0,1 m2 bevat 80 draaie en word loodreg geplaas in ‘n eenvormige magnetiese veld van 0,2 T. Die spoel beweeg uit die veld in ‘n tyd van 10-2 s.   3.2.1 Stel Faraday se wet van elektromagnetiese induksie in woorde. (2) 3.2.2 Bereken die verandering in magnetiese vloed in die spoel. (3) 3.2.3 Bereken die geïnduseerde emk in die spoel. (4)   Die spoel word nou uit die veld beweeg binne ‘n tyd van 5 x 10-3 s.   3.2.4 Hoe sal die geïnduseerde emk beïnvloed word? Skryf VERHOOG, VERLAAG of BLY DIESELFDE neer. (1) 3.2.5 Verduidelik die antwoord op VRAAG 3.2.4. Gebruik ‘n wiskundige verhouding om jou antwoord te verduidelik. (3)     [18]

Read Details

1.5 Watter EEN van die onderstaande sketse stel die KORREK…

1.5 Watter EEN van die onderstaande sketse stel die KORREKTE magnetiese veldpatroon om ‘n reguit stroomdraende geleier voor? (2)

Read Details

1.4 ‘n Voltmeter word aan ‘n solenoïde gekoppel. Watter ee…

1.4 ‘n Voltmeter word aan ‘n solenoïde gekoppel. Watter een van die volgende veranderings sal NIE die lesing op die voltmeter verhoog as ‘n stroom in die solenoïde veroorsaak word nie? (2)

Read Details

NB!!! BAIE BELANGRIKE TOETS INLIGTING   Indien jy jou vraest…

NB!!! BAIE BELANGRIKE TOETS INLIGTING   Indien jy jou vraestel klaar beantwoord het of die tyd versteke is, klik asseblief op die “Submit Quiz”-knoppie hieronder.   Beweeg asseblief daarna na die PHSC GR11A SBA 007 KONTROLE TOETS 2 KWARTAAL 3 2021 (PDF OPLAAI) QUIZ, deur op die “NEXT” knoppie te klik.    Laai asseblief jou ENKELE PDF dokument in hierdie “Quiz”op.   Jy sal 10 minute daarvoor gegun word.   Onthou asseblief om jou PDF dokument korrek te benoem: NAAM_VAN_GR11A_PHSC_SBA007

Read Details

Which one of the following statements regarding hemoglobin b…

Which one of the following statements regarding hemoglobin breakdown is TRUE?

Read Details

List Koch’s four postulates.

List Koch’s four postulates.

Read Details

The head of a virus is composed of:

The head of a virus is composed of:

Read Details

The manual used to classify bacterial species is called the…

The manual used to classify bacterial species is called the ____ manual

Read Details

The gram negative bacteria’s cell envelope contains which of…

The gram negative bacteria’s cell envelope contains which of the following?

Read Details

Which scientist gets credit for discovering endospores

Which scientist gets credit for discovering endospores

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 45,105 45,106 45,107 45,108 45,109 … 69,616 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top