VRAAG 3 MARKMISLUKKING Inleiding (2) L…
VRAAG 3 MARKMISLUKKING Inleiding (2) Lyf Bespreek die volgende metodes van betrokkenheid, hul redes vir implimentering en hul gevolge. > Prysplafonne > Prysvloere (26) Bespreek die redes vir markmislukking. (10) Slot (2) [40] OF VRAAG 4 HISTORIESE OORSIG VAN SUID-AFRIKA Inleiding (2) Lyf Bespreek die landbou en mynbou stadium van Suid-Afrika se ekonomiese ontwikkeling onder die volgende opskrifte. > Kenmerke > Faktore wat ekonomiese ontwikkeling bevorder het > Faktore wat ekonomiese ontwikkeling bemoeilik het (26) Bespreek die ekonomiese gevolge van hierdie stadium. (10) Slot (2) [40]
Read Details