INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE…
INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE Afdelings. Afdeling A Begrip Afdeling B Visuele Teks Afdeling C Taal 2. Lees die vrae noukeurig deur en let op na puntetoekenning per vraag. 3. Goeie taalgebruik word aanbeveel. 4. Beantwoord al die vrae. 5. Voordat jy jou toets “submit” lees eers jou vraestel deur, maak seker jy het al die vrae beantwoord. 6. Die antwoorde moet jou eie wees. Geen ekstra hulpbronne mag gebruik word nie. Plagiaat en oneerlikheid sal lei tot 0. 7. Indien jy voortgaan om hierdie vraestel te beantwoord erken en aanvaar jy die voorwaardes. 8. Sterkte!
Read Details1.9 Vul die ontbrekende woorde (uit die leesstuk) in die v…
1.9 Vul die ontbrekende woorde (uit die leesstuk) in die volgende sinne in: In [antw1] het hy na die Colosseum gaan kyk en na die [antw2] in Frankryk. Hy het na [antw3] in Kenia gekyk en in Costa Rica het hy op ʼn [antw4] gery. (4 x 0.5)
Read Details