GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

4.1 As net 5% van die Suid-Afrikaanse huise papier herwin,…

4.1 As net 5% van die Suid-Afrikaanse huise papier herwin, waarheen gaan die res van die papier? Verduidelik waarom dit skadelik is vir die omgewing om nie papier te herwin nie. [2]  

Read Details

1.6 Identifiseer die tipe nok in die prent hieronder : […

1.6 Identifiseer die tipe nok in die prent hieronder : [1]     REGSKLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE PRENT OP ‘N NUWE BLADSY OOP TE MAAK.   

Read Details

2.10 Daar is twee hoofredes waarom strukture misluk. Dit s…

2.10 Daar is twee hoofredes waarom strukture misluk. Dit sluit in die breuk van ‘n lid en die omval van ‘n lid.  [1]  

Read Details

4.1 As net 5% van die Suid-Afrikaanse huise papier herwin,…

4.1 As net 5% van die Suid-Afrikaanse huise papier herwin, waarheen gaan die res van die papier? Verduidelik waarom dit skadelik is vir die omgewing om nie papier te herwin nie. [2]  

Read Details

2.4 ‘n Tussenrat help die twee buitenste ratte om in diese…

2.4 ‘n Tussenrat help die twee buitenste ratte om in dieselfde rigtings te beweeg.  [1]  

Read Details

5.1 Bespreek die positiewe en negatiewe gevolge van videos…

5.1 Bespreek die positiewe en negatiewe gevolge van videospeletjies op die samelewing.  [5]  

Read Details

1.4 Bereken die ratverhouding vir ‘n rat waar die dryfrat…

1.4 Bereken die ratverhouding vir ‘n rat waar die dryfrat 24 tande het en die gedrewe rat 8 tande het.  [1]    

Read Details

1.3 Bereken die meganiese voordeel in ‘n dryfrat met ‘n de…

1.3 Bereken die meganiese voordeel in ‘n dryfrat met ‘n deursnee van 6cm en die gedrewe rat met ‘n deursnee van 30cm.  [1]  

Read Details

1.1 Wringkrag kan beskryf word as: [1]

1.1 Wringkrag kan beskryf word as: [1]

Read Details

Vraag 5                                                     …

Vraag 5                                                                                                                                                                                            [5] Beantwoord die volgende vraag:  

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 45,191 45,192 45,193 45,194 45,195 … 57,373 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top